SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 52
Welkom! 1 Samuel 18 Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid
God versamel ons en ons is bly! Vadersdag Fokus jou aandag Spandeer tyd
God versamel ons en ons is bly! Toetrede
Sit
God versamel ons en ons is bly! Votum en Seëngroet
God versamel ons en ons is bly! Lofliedere
Sit Sing in kanon Groep I - middelblok Groep II - gallery Groep III - syblokke
Staan
God versamel ons en ons is bly! Toewyding
Sit
God versamel ons en ons is bly! Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige Skepper van hemel en aarde; en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig , gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het, wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood;
God versamel ons en ons is bly! Geloofsbelydenis wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, vanwaar Hy sal kom om te oordeel, die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. Ek glo in die Heilige Gees; Ek glo aan een, heilige, algemene Christelike kerk,
God versamel ons en ons is bly! Geloofsbelydenis die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en 'n ewige lewe.
God versamel ons en ons is bly! Kindertyd
God praat met ons Ons luister 57Toe Dawid terugkom nadat hy die Filistyn verslaan het, het Abner hom gevat en voor Saul gebring met die kop van die Filistyn nog in sy hand. 58Saul het vir hom gevra: “Seun, wie se kind is jy?” “Die kind van u onderdaan Isai, uit Betlehem,” het Dawid geantwoord.
God praat met ons Ons luister 18 Nadat Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan baie geheg geraak aan Dawid en hom liefgekry soos homself. 2Dieselfde dag nog het Saul vir Dawid saamgevat huis toe en hom nie toegelaat om na sy pa se huis toe terug te gaan nie. 3Jonatan en Dawid het ’n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself.
God praat met ons Ons luister 4Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel. 5Dawid het toe opgetrek teen elkeen teen wie Saul hom uitgestuur het. Hy was suksesvol, en Saul het hom oor die soldate aangestel. Die hele volk en Saul se amptenare het dit goedgevind.
God praat met ons Ons luister  10Die volgende dag het ’n boosaardige gees wat deur God gestuur is, vir Saul beetgepak, sodat hy in sy huis te kere gegaan het soos ’n waansinnige. Soos gewoonlik het Dawid op die lier gespeel. In die hand van Saul was daar ’n spies. 11Toe lig Saul die spies op en dink: ek gaan vir Dawid teen die muur vaspen.
God praat met ons Ons luister Maar Dawid het weggekoes, selfs twee maal. 12Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat. 13Saul het daarna nie meer vir Dawid by hom laat bly nie en hom aangestel as hoof van ’n leërafdeling. Hy het in die oorlog as aanvoerder van die manskappe opgetree
God praat met ons Ons luister 14en in alles sukses behaal omdat die Here by hom was. 15Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. 16Maar die hele Israel en Juda was lief vir Dawid, en hy het in die oorlog as hulle aanvoerder opgetree.
God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid
God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes?
God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat
God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat Jonatan se liefde vir Dawid
God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat Jonatan se liefde vir Dawid Oorwinnings van Dawid
God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat Jonatan se liefde vir Dawid Oorwinnings van Dawid “omdat die Here by hom was”
God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie?
God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend
“Vrees het ’n groot skaduwee, alhoewel hyself maar klein is.” Ruth Gendler
“Vrees maak die wolf groter as wat dit is.”  (Duitse spreekwoord)
God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien!
God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien! Hoe doen ons dit?
God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien! Hoe doen ons dit? Vrees word getroef deur naby God te lewe
“Moed is net vrees wat begin bid het.”  Anne Lamont
God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien! Hoe doen ons dit? Vrees word getroef deur naby God te lewe Vrees word getroef deur jou visie op God met ander te deel
 “Hou jou vrese vir jouself, maar deel jou moed met ander.”  Robert Louis Stevenson
Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?
Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?  Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God?
Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?  Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God?  Gaan jy jou visie op God deel, en so moed eerder as vrees versprei in hierdie wêreld?
God praat met ons Ons bid
God praat met ons Ons gee
God stuur ons Ons antwoord
Staan
God stuur ons Seëngroet
1 Samuel 18.pptx

Más contenido relacionado

Más de Chris van Wyk

Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxChris van Wyk
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxChris van Wyk
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxChris van Wyk
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxChris van Wyk
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxChris van Wyk
 
Hebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxHebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxChris van Wyk
 

Más de Chris van Wyk (20)

Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47
 
Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
 
1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx
 
1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx
 
Hebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptxHebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptx
 
Hebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docxHebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docx
 
Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 
Jeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptxJeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptx
 
Jesaja 50.docx
Jesaja 50.docxJesaja 50.docx
Jesaja 50.docx
 
Jesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptxJesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptx
 
Hebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxHebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptx
 
Jesaja 25.docx
Jesaja 25.docxJesaja 25.docx
Jesaja 25.docx
 

1 Samuel 18.pptx

  • 1. Welkom! 1 Samuel 18 Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid
  • 2. God versamel ons en ons is bly! Vadersdag Fokus jou aandag Spandeer tyd
  • 3. God versamel ons en ons is bly! Toetrede
  • 4. Sit
  • 5. God versamel ons en ons is bly! Votum en Seëngroet
  • 6. God versamel ons en ons is bly! Lofliedere
  • 7. Sit Sing in kanon Groep I - middelblok Groep II - gallery Groep III - syblokke
  • 9.
  • 10.
  • 11. God versamel ons en ons is bly! Toewyding
  • 12. Sit
  • 13.
  • 14. God versamel ons en ons is bly! Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige Skepper van hemel en aarde; en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig , gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het, wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood;
  • 15. God versamel ons en ons is bly! Geloofsbelydenis wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, vanwaar Hy sal kom om te oordeel, die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. Ek glo in die Heilige Gees; Ek glo aan een, heilige, algemene Christelike kerk,
  • 16. God versamel ons en ons is bly! Geloofsbelydenis die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en 'n ewige lewe.
  • 17. God versamel ons en ons is bly! Kindertyd
  • 18.
  • 19.
  • 20. God praat met ons Ons luister 57Toe Dawid terugkom nadat hy die Filistyn verslaan het, het Abner hom gevat en voor Saul gebring met die kop van die Filistyn nog in sy hand. 58Saul het vir hom gevra: “Seun, wie se kind is jy?” “Die kind van u onderdaan Isai, uit Betlehem,” het Dawid geantwoord.
  • 21. God praat met ons Ons luister 18 Nadat Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan baie geheg geraak aan Dawid en hom liefgekry soos homself. 2Dieselfde dag nog het Saul vir Dawid saamgevat huis toe en hom nie toegelaat om na sy pa se huis toe terug te gaan nie. 3Jonatan en Dawid het ’n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself.
  • 22. God praat met ons Ons luister 4Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel. 5Dawid het toe opgetrek teen elkeen teen wie Saul hom uitgestuur het. Hy was suksesvol, en Saul het hom oor die soldate aangestel. Die hele volk en Saul se amptenare het dit goedgevind.
  • 23. God praat met ons Ons luister  10Die volgende dag het ’n boosaardige gees wat deur God gestuur is, vir Saul beetgepak, sodat hy in sy huis te kere gegaan het soos ’n waansinnige. Soos gewoonlik het Dawid op die lier gespeel. In die hand van Saul was daar ’n spies. 11Toe lig Saul die spies op en dink: ek gaan vir Dawid teen die muur vaspen.
  • 24. God praat met ons Ons luister Maar Dawid het weggekoes, selfs twee maal. 12Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat. 13Saul het daarna nie meer vir Dawid by hom laat bly nie en hom aangestel as hoof van ’n leërafdeling. Hy het in die oorlog as aanvoerder van die manskappe opgetree
  • 25. God praat met ons Ons luister 14en in alles sukses behaal omdat die Here by hom was. 15Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. 16Maar die hele Israel en Juda was lief vir Dawid, en hy het in die oorlog as hulle aanvoerder opgetree.
  • 26. God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid
  • 27. God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes?
  • 28. God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat
  • 29. God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat Jonatan se liefde vir Dawid
  • 30. God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat Jonatan se liefde vir Dawid Oorwinnings van Dawid
  • 31. God praat met ons Ons luister Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid Redes? Geveg met Goliat Jonatan se liefde vir Dawid Oorwinnings van Dawid “omdat die Here by hom was”
  • 32. God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie?
  • 33. God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend
  • 34. “Vrees het ’n groot skaduwee, alhoewel hyself maar klein is.” Ruth Gendler
  • 35. “Vrees maak die wolf groter as wat dit is.” (Duitse spreekwoord)
  • 36. God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien!
  • 37. God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien! Hoe doen ons dit?
  • 38. God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien! Hoe doen ons dit? Vrees word getroef deur naby God te lewe
  • 39. “Moed is net vrees wat begin bid het.” Anne Lamont
  • 40. God praat met ons Ons luister Wat leer ons uit Dawid se storie? Vrese werk verlammend Dawid het God raakgesien! Hoe doen ons dit? Vrees word getroef deur naby God te lewe Vrees word getroef deur jou visie op God met ander te deel
  • 41. “Hou jou vrese vir jouself, maar deel jou moed met ander.” Robert Louis Stevenson
  • 42. Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?
  • 43. Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God? Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God?
  • 44. Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God? Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God? Gaan jy jou visie op God deel, en so moed eerder as vrees versprei in hierdie wêreld?
  • 45. God praat met ons Ons bid
  • 46. God praat met ons Ons gee
  • 47. God stuur ons Ons antwoord
  • 48. Staan
  • 49.
  • 50.
  • 51. God stuur ons Seëngroet

Notas del editor

  1. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  2. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  3. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  4. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  5. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  6. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  7. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  8. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  9. 1 Samuel 17:57-18:5, 10-16 (Vadersdag)
  10. Raaisel: Wat lyk soos ’n olifant, is so groot soos ’n olifant, maar weeg baie minder as ’n olifant? (Hierdie raaisel werk ook vir renosters, skape, mense, beeste, hasies, ens.) Antwoord: Sy skaduwee. Jou skaduwee is die een iets waarvoor jy nie kan weghardloop of wegkruip nie. Jy kan dit nie verloor, laat wegraak, afskrik, wegjaag, of wegwens nie!  Raaisel 2: Wat werk nog soos ’n mens se skaduwee? Die antwoord: God. Jy kan ook nie vir Hom weghardloop, of wegkruip nie. Jy kan Hom nie verloor, laat wegraak, afskrik, wegjaag, of wegwens nie.  Dawid het dit geweet! En die resultaat is – vreesloosheid. Dis mos hoe jy is as jou pa by jou is! Om alleen in die donker straat te loop, is vreesaanjaend, maar as pa saamstap, is jy vreesloos. Dawid het geweet God is by hom - vers 12 en vers 14 sê dit kort na mekaar.
  11. Die rabbi’s het oor die jare dié vraag gevra: Wat is God se skaduwee? En dan het hulle dit geantwoord: “Die Son!” Die son is God se skaduwee! Is dit nie ’n ongelooflike mooi beeld nie?