SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 15
‘ n Gomertjie Manna . . .
Sowat twee maande na  hul uittog uit Egipteland . . .  Die kinders van Israel het in die woestyn Sin gekom . . .
Die hele vergadering van die kinders van Israel murmureer teen Moses & Aaron in die woestyn . . . En se: “ Het ons maar deur die hand van die Here gesterwe toe ons in Egipteland by die vleispotte gesit & volop brood geeet het!”  Die volk is uitgehonger & verlang terug na die vleispotte van Egipte . . .  Is ons nie ook geneig om te verwyt wanneer dit swaar met ons gaan  nie?
Toe se die Here vir Moses:  “  Ek het die murmureringe van die volk gehoor . . . “ “ Ek sal vir julle brood uit die hemel laat reen, dan kan die volk uitgaan & die dagmaat van elke dag insamel sodat Ek kan beproef of julle in My wet sal wandel  of nie . . . “ Net so gee God self elke dag  vir ons die Brood  van die Lewe  Jy moet jou geestelike kos by God versamel deur  Stiltetyd met  Hom  te hou  & God sal jou  beproef of jy volgens Sy wet sal wandel  . . . Honger & dors jy na God? Hunker jy daarna om deur Hom gevoed te word?  God self sal jou antwoord , soos Hy in die woestyn op die volk reageer het . . .
In die aand sal jy vleis eet & in die more met brood versadig word …  & jy sal weet dat Ek die Here jou God is . . .  - Exodus 16:12(b) In die aand wanneer jy God se Woord met aandag & tyd bestudeer  sal Hy geestelike vastekos (feite) met jou deel . . .
In die oggend deel God meer verstaanbare (makliker verteerbare) geestelike oordenkings  wat jy deur die loop van die dag oordink en uitleef . . . Deur getroue Bybelstudie & gereelde Stiltetyd met God,sal jy weet dat Hy die Here jou God is!
As ons elke dag van die week getrou met God tyd spandeer sal die geestelike krag van Sy boodskap op die sesde dag van die week, vir jou genoeg wees om op die Sewende dag die Sabbat saam met die res van God se kinders aan Hom te wei . . .  Op die sesde dag, as jy berei wat jy inbring, sal dit dubbel soveel wees as wat jy daagliks insamel . . . - Exodus 16:5
Dikwels gee die Here vir ons geestelike versorging uit Sy Woord,  sonder dat ons die gedagte erken as die Leiding van die Heilige Gees . . . Exodus 16:15 - Toe die kinders van Israel dit sien, se hulle vir mekaar: “Wat is dit?”  Want hulle het nie geweet wat dit is nie  Daarop se Moses vir hulle: “ Dit is die brood wat die Here julle gee om te eet “  - Exodus 16:15(b) Hoe meer tyd jy met God & Sy Woord spandeer, hoe duideliker sal jy verseker weet wanneer Hy met jou praat, deur Sy Woord . . .
Om God se Stem te herken moet jy nie Stiltetyd in jou eie krag hou nie ,  maar altyd vra dat God jou  help in jou stiltetyd . . .  “  Maak my oe oop dat ek die kragtige werking van U wet ervaar” - Psalms 119:8
En die kinders van Israel het so gedoen: hulle het ingesamel, die en baie & die min,  maar toe hulle dit met die gomer meet, het hy wat baie ingesamel het,  niks oorgehad nie & hy wat min ingesamel het, nie te min nie. . .  Elkeen na sy behoefte het hulle ingesamel . . .  - Exodus 16: 18(b)  ,[object Object],[object Object],[object Object],Daar is spesifieke voorskrifte vir Stiltetyd met God . . .
(3) Verder het God beveel dat niemand hul kos moet laat oorbly tot more toe nie… Die volk het nie na Moses geluister nie, sommige het hul manna laat oorbly  tot die more toe, toe kom daar wurms in & dit bederwe  . .  . Jou geestelike krag word elke dag deur God voorberei & vars uitgegee . . . Net genoeg volgens jou behoefte vir die dag . . . Jy kannie vandag suksesvol teer op die geestelike boodskap wat God gister vir jou gegee het nie . . .  Gister se boodskap is van toepassing op die omstandighede waarvoor dit gegee is,  soos die dae verbygaan, verander jou lewensomstandighede & het jy nuwe,  vars insette van die Heilige Gees nodig om direksie te gee aan jou lewe  . . .
Die volk het more vir more manna ingesamel , elkeen na sy behoefte  & as die son warm word, smelt die manna weg . . .  - Exodus 16:21 Wanneer jou behoefte is om geestelik toe te neem in Kennis van God & Krag van die Heilige Gees, moet jy getrou elke more stiltetyd hou,  voor die aktiwiteite van jou dag ‘n aanvang neem & die geleentheid om stiltetyd te hou tot niet gaan . . .
Op die sesde dag het hulle ‘n dubbele porsie brood ingesamel, twee gomers vir elkeen Al die owerstes van die vergadering het gekom  & dit aan Moses vertel . . . Dikwels gee die Here ‘n duidelike opdrag & ons neem dit nie ter harte, maar vergeet daarvan . . .  Moses se vir hulle:  Dit is wat die Here gespreek het: More is dit rusdag, ‘n heilige sabbat van die Here.  Wat julle wil bak, bak dit & wat julle wil kook, kook dit & bere vir julle alles wat oor is om dit te bewaar tot die more toe . . .  - Exodus 16:23
Die volk  het die manna gebere tot die more toe, soos Moses beveel het  & dit het nie bederwe nie & daar het geen wurms in gekom nie . . . Toe se Moses: “ Eet dit vandag, want dit is vandag die Sabbat van die Here.  Vandag sal julle dit nie in die veld kry nie.  Ses dae lank moet julle dit insamel, maar op die sewende dag is dit Sabbat, dan sal dit daar nie wees nie . .  .”  - Exodus 16:25-26
Net so moet ons die Sabbat van die Here aan Hom toewy . . .  God hou getrou vir jou ‘n Gomer Manna gereed… elke oggend van elke nuwe dag …

Más contenido relacionado

Más de meliscl

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruismeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 

Más de meliscl (20)

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruis
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 

'n Gomertjie manna

  • 1. ‘ n Gomertjie Manna . . .
  • 2. Sowat twee maande na hul uittog uit Egipteland . . . Die kinders van Israel het in die woestyn Sin gekom . . .
  • 3. Die hele vergadering van die kinders van Israel murmureer teen Moses & Aaron in die woestyn . . . En se: “ Het ons maar deur die hand van die Here gesterwe toe ons in Egipteland by die vleispotte gesit & volop brood geeet het!” Die volk is uitgehonger & verlang terug na die vleispotte van Egipte . . . Is ons nie ook geneig om te verwyt wanneer dit swaar met ons gaan nie?
  • 4. Toe se die Here vir Moses: “ Ek het die murmureringe van die volk gehoor . . . “ “ Ek sal vir julle brood uit die hemel laat reen, dan kan die volk uitgaan & die dagmaat van elke dag insamel sodat Ek kan beproef of julle in My wet sal wandel of nie . . . “ Net so gee God self elke dag vir ons die Brood van die Lewe Jy moet jou geestelike kos by God versamel deur Stiltetyd met Hom te hou & God sal jou beproef of jy volgens Sy wet sal wandel . . . Honger & dors jy na God? Hunker jy daarna om deur Hom gevoed te word? God self sal jou antwoord , soos Hy in die woestyn op die volk reageer het . . .
  • 5. In die aand sal jy vleis eet & in die more met brood versadig word … & jy sal weet dat Ek die Here jou God is . . . - Exodus 16:12(b) In die aand wanneer jy God se Woord met aandag & tyd bestudeer sal Hy geestelike vastekos (feite) met jou deel . . .
  • 6. In die oggend deel God meer verstaanbare (makliker verteerbare) geestelike oordenkings wat jy deur die loop van die dag oordink en uitleef . . . Deur getroue Bybelstudie & gereelde Stiltetyd met God,sal jy weet dat Hy die Here jou God is!
  • 7. As ons elke dag van die week getrou met God tyd spandeer sal die geestelike krag van Sy boodskap op die sesde dag van die week, vir jou genoeg wees om op die Sewende dag die Sabbat saam met die res van God se kinders aan Hom te wei . . . Op die sesde dag, as jy berei wat jy inbring, sal dit dubbel soveel wees as wat jy daagliks insamel . . . - Exodus 16:5
  • 8. Dikwels gee die Here vir ons geestelike versorging uit Sy Woord, sonder dat ons die gedagte erken as die Leiding van die Heilige Gees . . . Exodus 16:15 - Toe die kinders van Israel dit sien, se hulle vir mekaar: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie Daarop se Moses vir hulle: “ Dit is die brood wat die Here julle gee om te eet “ - Exodus 16:15(b) Hoe meer tyd jy met God & Sy Woord spandeer, hoe duideliker sal jy verseker weet wanneer Hy met jou praat, deur Sy Woord . . .
  • 9. Om God se Stem te herken moet jy nie Stiltetyd in jou eie krag hou nie , maar altyd vra dat God jou help in jou stiltetyd . . . “ Maak my oe oop dat ek die kragtige werking van U wet ervaar” - Psalms 119:8
  • 10.
  • 11. (3) Verder het God beveel dat niemand hul kos moet laat oorbly tot more toe nie… Die volk het nie na Moses geluister nie, sommige het hul manna laat oorbly tot die more toe, toe kom daar wurms in & dit bederwe . . . Jou geestelike krag word elke dag deur God voorberei & vars uitgegee . . . Net genoeg volgens jou behoefte vir die dag . . . Jy kannie vandag suksesvol teer op die geestelike boodskap wat God gister vir jou gegee het nie . . . Gister se boodskap is van toepassing op die omstandighede waarvoor dit gegee is, soos die dae verbygaan, verander jou lewensomstandighede & het jy nuwe, vars insette van die Heilige Gees nodig om direksie te gee aan jou lewe . . .
  • 12. Die volk het more vir more manna ingesamel , elkeen na sy behoefte & as die son warm word, smelt die manna weg . . . - Exodus 16:21 Wanneer jou behoefte is om geestelik toe te neem in Kennis van God & Krag van die Heilige Gees, moet jy getrou elke more stiltetyd hou, voor die aktiwiteite van jou dag ‘n aanvang neem & die geleentheid om stiltetyd te hou tot niet gaan . . .
  • 13. Op die sesde dag het hulle ‘n dubbele porsie brood ingesamel, twee gomers vir elkeen Al die owerstes van die vergadering het gekom & dit aan Moses vertel . . . Dikwels gee die Here ‘n duidelike opdrag & ons neem dit nie ter harte, maar vergeet daarvan . . . Moses se vir hulle: Dit is wat die Here gespreek het: More is dit rusdag, ‘n heilige sabbat van die Here. Wat julle wil bak, bak dit & wat julle wil kook, kook dit & bere vir julle alles wat oor is om dit te bewaar tot die more toe . . . - Exodus 16:23
  • 14. Die volk het die manna gebere tot die more toe, soos Moses beveel het & dit het nie bederwe nie & daar het geen wurms in gekom nie . . . Toe se Moses: “ Eet dit vandag, want dit is vandag die Sabbat van die Here. Vandag sal julle dit nie in die veld kry nie. Ses dae lank moet julle dit insamel, maar op die sewende dag is dit Sabbat, dan sal dit daar nie wees nie . . .” - Exodus 16:25-26
  • 15. Net so moet ons die Sabbat van die Here aan Hom toewy . . . God hou getrou vir jou ‘n Gomer Manna gereed… elke oggend van elke nuwe dag …