2. God is in ons midde . . .
Nadat Moses die Tabernakel opgestel het, presies soos
deur die Here beveel, het ‘n wolk die Tent van
samekoms oordek & die heerlikheid van God het die
Tabernakel gevul, want die wolk van die Here was
bedags op die Tabernakel & vuur was snags daarin . . .
3. Die poort na die Tabernakel is die toetreepunt Jeshua Ha Mashiach is die poort deur wie ons
tot die Heiligdomme van die Here. . . vandag toegang tot die Heiligdom en
genadetroon van God verkry. . .
Die nou poort na die hemel is Jeshua Ha
Die volk is uitgenooi om daardeur in te gaan om Mashiach self: “Ek is die deur; as iemand
met God versoen te word deur offers vir hulle deur My ingaan, sal Hy gered word.”
sondes te bring, en Sy Naam te prys vir al Sy -Johannes 10:9
weldade. . “Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want
Net so word jy vandag uitgenooi om in die baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en
teenwoordigheid van die Almagtige in te gaan, as sal nie in staat wees nie” - Luk. 13:24
jy graag wil . . .
“Maak oop vir my die poorte van geregtigheid; ek wil daardeur ingaan” - Psalms 118:19
4. Toe het die Almagtige God Moses geroep Die offers op die brandofferaltaar wys heen na
& met hom gespreek uit die tent van die offer van Jeshua Ha Mashiach op die
samekoms . . . kruishout altaar op Golgotha . . .
“Dit was nodig dat die afbeeldinge van die
“ As iemand van julle aan My ‘n dinge in die hemele deur hierdie offers gereinig
offer wil bring, kan julle jul offer moes word, maar die hemelse dinge self word
bring, van vee, van beeste of van gereinig deur beter offers as hierdie . . .
kleinvee ” - Levitikus 1:1-2 - Hebreers 9:23
. . . want byna alles word met bloed gereinig
volgens die wet . . . sonder bloedvergieting
vind daar geen vergifnis plaas nie . . .
Die offer moet voor die aangesig -Hebreers 9:22
van die Almagtige geslag word &
As iemand in swakheid sondig teen een van alle
die seuns van Aaron, die priesters
gebooie van die Here & een van die dinge wat
moet die bloed daarvan rondom
nie gedoen mag word nie, tog doen, moet hy
teen die altaar uitgegooi . . .
vir die sonde wat hy gedoen het ‘n bul as
- Levitikus 1:5
sonde-offer aan God bring . . .
5. In die Nuwe Testament is Jeshua Ha Mashiach die Lam van God wat deur Sy
eenmalige offer aan die kruis versoening vir almal se sondes gedoen het. . .
In Johannes 1:29 se
Johannes die Doper : “Dáár is
die Lam van God wat die
sonde van die wêreld
wegneem!”
Deur die bloed van Christus word ons voortdurend van ons sondes gereinig
- 1 Johannes 1:7
6. Na die Brandoffer altaar is daar die koperwaskom Die bloed en water uit die sy van Jeshua Ha
of afspoelwaentjies, waarin die priesters hulle Mashiach is die bewys dat Sy offer volbring is . . .
hande ná die slagoffers gewas het, het die bloed
van offers met die water gemeng …
– Exodus 30:18
“…een van die soldate het met ‘n spies in Sy sy
Bloed & water dui daarop dat die offer afgehandel gesteek, en dadelik het daar bloed en water
is en dat die priester homself gereinig het om die uitgekom… en hy wat dit gesien het, het dit
Tabernakel te kon betree . . . getuig, en sy getuienis is waaragtig” - Johannes
7. Die reukofferaltaar verwys na gebed
Nadat die offer volbring is verkry die priester in die Naam van Jeshua Ha Mashiach
toegang tot die Heilige voorhof van die
. . . deur gebed kry ons, deur die geskeurde
Allerheiligste gedeelte van die Tabernakel . . .
voorhangsel heen, toegang tot die genadetroon in
die Allerheiligste, waar Jeshua Ha Mashiach ons
Voorspraak by die Vader is om versoening vir ons
sondes te doen. . .
Ons moet “by elke geleentheid bid in die Gees” -
Net voor die voorhangsel van die Efesiers 6: 18
Allerheiligste was die reukofferaltaar
waarop reukwerk tot ‘n lieflike geur aan In gebed tree ons tot die troon van God toe.
die Here moes brand . . . Hierdie kommunikasie moet in stand gehou
word, daarom word ons vermaan om te “bid
sonder ophou” -1
8. In die Allerheiligste, afgesluit deur die Die oomblik toe Jeshua Ha Mashiach aan die kruis
voorhangsel, was die verbondsark. . . gesterf het, het die voorhangsel geskeur en het
elkeen van ons vrye toegang tot die
genadetroon van God gekry . . .
Hier kon net die Hoëpriester een maal per jaar
op die Groot Versoendag ingaan om met ‘n
bloedoffer vir die hele volk se sondes
versoening te doen . . .
“Terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het om
in die heiligdom in te gaan deur die bloed van
“En dit moet vir julle ‘n ewige insetting wees om Jeshua Ha Mashiach op die nuwe en lewende weg
vir die kinders van Israel weens al hulle sondes wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel
een maal in die jaar versoening te doen” heen . . . laat ons toetree in volle geloofs
- Leviticus 16:34 versekerdheid” - Heb. 10:19-20, 22
9. Die toonbrode wys na Jeshua Ha Mashiach Jeshua Ha Mashiach is die brood van die ewige
en sy Woord as die brood van die lewe. . . lewe, deur wie ons geestelike behoeftes ook
daagliks vervul word . . .
Vars brood moes altyd op hierdie tafel
voorsien word: “En op die tafel moet jy
altyddeur toonbrood voor my aangesig
neersit” – Exodus 25:30
Jeshua Ha Mashiach sê vir hulle: “Ek is die
brood van die lewe; wie na My toe kom, sal
nooit honger kry nie”
Die koringkorrels wat gebreek en fyngemaal is Want die brood van God is Hy wat uit die
om meel te vorm, is ‘n tipe van die Messias wie hemel neerdaal & aan die wereld die lewe
se liggaam gebreek sou word om die brood van gee . . .
die lewe vir ‘n sterwende wêreld te word. . . - Johannes 6:35
10. ‘n Kandelaar wat gedurigdeur moes brand, was deel Volgens Openbaring 1:12 en 20 is die gemeentes
van die toerusting in die Heiligdom. . . die olie moes van die Nuwe Testament God se kandelare wat
elke oggend en aand aangevul en die pitte van die Sy lig in ‘n geestelik donker wêreld onder leiding
lampe skoongemaak word van die Heilige Gees laat skyn. . .
God se Gees is die
Lig van die wereld
Die lig moes die duisternis verdryf & van
God se teenwoordigheid getuig. . . Om dit suksesvol te kan doen, moet ons
voortdurend deur die bloed van die Lam gereinig
Die brandende kandelaar verwys na Jeshua Ha (1 Johannes 1:7) en met die olie van die Heilige
Mashiach as die Lig van die wêreld wat deur middel Gees vervul word - Efesiers 5:18
van die olie van die Heilige Gees in die wêreld skyn
11. Die Priesterlike dienswerk . . . Jeshua Ha Mashiach is die Hoepriester . . .
Die funksie van die Hoe Priester was onder
meer om namens die volk met God te
praat, en ook namens God met die volk. . .
Hebreers 9:11-12 Leer ons dat Jeshua Ha
Mashiach wat optree as Hoepriester van die
toekomstige weldade, deur die groter &
volmaakter tabernakel wat nie met hande
gemaak is nie . . .
Hy moes dus vir sy volksgenote by die Met Sy eie bloed eenmaal ingegaan het in die
Here intree, en ook die woord van die Heiligdom van God en Hy het ‘n ewige verlossing
Here aan hulle verkondig. . . teweeggebring. - Hebreers 9: 11-15
12. Jeshua Ha Mashiach is die fondasie van “Want niemand kan ‘n ander fondament lê
ons geloof . . . as wat daar gelê is nie, dit is Jeshua Ha
Mashiach” - 1 Korintieers 3:11
Die tempel se fondasie is met kosbare
gekapte klippe gelê 1 Konings 5:17
‘n Persoon wie se lewe nie deur die
Dit is ‘n heenwysing na Jeshua Ha Mashiach: Hy wedergeboorte op Hom oorgebou is nie, is nog
is die gekliefde rots waarop ons lewens as ongered en bou sy lewe op die sand. Hy kan nie
tempels van God gebou word. . . as ‘n tempel van God funksioneer nie.
13. Vind jy die offer wat God aan die kruis op Golgotha gedoen het vir die
redding van jou kosbare siel aanneemlik ?
Maak die offer van God dan jou eie offer deur te glo dat Jeshua Ha Mashiach
in jou plek gesterwe het sodat jy vir ewig kan lewe. . .
Dank God dat jy Sy Seun voor die genadetroon kan bring as versoening
vir jou sondes & dat jy self nie as offer hoef in te staan sodat jou siel
van die ewige dood gered kan word nie . . .
14. Die Tabernakel in die Nuwe Testament . . .
Net soos met die volk van Israel in die Woestyn. . . Het God steeds die begeerte om
in die midde te wees van elke mens wat Hom as God & Koning aanvaar . . .
Daarom maak Hy die liggaam van die mens Sy woning
wanneer jy Sy Seun as jou Verlosser aanneem . . .
Jeshua Ha Mashiach het gesê: “As iemand My liefhet, sal hy My woord bewaar, en
My Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak”
- Johannes 14:23
Ons liggame is dus ‘n tuiste waarin die Heilige Gees woon: “…julle ken die Gees van
die waarheid omdat Hy by julle bly en IN julle sal wees” - Johannes 14:17
15. Die Wedergeborene is ‘n Tempel van God . . .
Elke Kind van God ontvang die Heilige Gees by wedergeboorte
& is daarom ‘n Tabernakel van God omdat ons Sy Gees huisves . . .
“Weet julle nie dat julle ‘n tempel
van God is en die Gees van God in
julle woon nie? As iemand die
tempel van God skend, sal God
hom skend; want die tempel van
God is heilig en dit is julle” - 1
Korinthiers 3:16-17
“Want julle is duur gekoop, verheerlik God dan in julle liggaam
en in julle gees wat aan God behoort” - 1 Korinthiers 6:20
16. Die tempel van God is heilig, en dit plaas ‘n verpligting op ons om heilig te leef . . .
“…soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel
heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig want Ek is heilig” - 1 Petrus 1:15
“Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God,
dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God
welgevallige offer – dit is julle redelike Godsdiens” - Romeine 12:1
17. As tempels van God moet ons hierdie funksies in die Nuwe Testament vervul . . .
“Wedergebore kinders van God is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n
heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat
julle uit die duisternis geroep het tot Sy wonderbare lig” - 1 Petrus 2:9
18. Terwyl ons dan broeders
vrymoedigheid het om in die
Heiligdom van God in te gaan deur
die bloed van Jeshua Ha Mashiach op
die nuwe & lewende weg wat Hy vir
ons ingewy het deur die voorhangsel
heen, dit is Sy vlees, en ons ‘n Hoe
Priester oor die huis van God
het, laat ons toetree met ‘n
waaragtige hart in volle
geloofsversekerdheid, die harte deur
besprenkeling gereinig van ‘n slegte
gewete en die liggaam gewas met
rein water . . .
- Hebreers 10:22