SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 4
DIE SIEL
              Die SIEL is saam met die GEES deel van die
                 nie-materiele aspek van die mens . . .
Genesis 2 ver 7 se: “ Die Here God het die mens geformeer uit die stof
     van die aarde & in sy neus die asem van die lewe geblaas.
              So het die mens ‘n lewende SIEL geword.”.




      God het die Gees van Lewe in ‘n dooie liggaam ingeblaas
       & onmiddelik het die mens ‘n lewende SIEL geword . . .
Die Siel is ‘n gees wat in die liggaam gehuisves word . . .
Die siel funksioneer dus deur middel van die liggaam . . .
 Die gees vorm die kern & bron van die menslike lewe,
    terwyl die siel die “persoon” of persoonlikheid
             van die menslike lewe is . . .




 Die SIEL & GEES is onafskeidbaar deel van mekaar . . .
    Net soos die GEES het die SIEL ook sy eie wil . . .
Die SIEL is elke mens se individuele karakter , die gedeelte
     wat die mens van mekaar & van die natuur onderskeie . . .
             Die SIEL maak bewuste keuses in ‘n persoon
                  se lewe vanaf geboorte tot sterwe
               Die SIEL is LEWE : Beide mens & dier het ‘n siel = lewe




Leviitikus 17 vers 11: Want die siel (lewe) van die vlees is in die bloed
 Ek het dit aan julle op die altaar gegee om vir julle siele versoening
       te doen; want die bloed bewerk versoening deur die siel
   Die siel van die mens verskil van die siel van die dier in die sin,
         dat die siel van die mens lewend gemaak word deur
          die gees tydens die proses van wedergeboorte . . .
So het die mens 'n lewende siel geword

Más contenido relacionado

Más de meliscl

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Más de meliscl (18)

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

So het die mens 'n lewende siel geword

  • 1. DIE SIEL Die SIEL is saam met die GEES deel van die nie-materiele aspek van die mens . . . Genesis 2 ver 7 se: “ Die Here God het die mens geformeer uit die stof van die aarde & in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het die mens ‘n lewende SIEL geword.”. God het die Gees van Lewe in ‘n dooie liggaam ingeblaas & onmiddelik het die mens ‘n lewende SIEL geword . . .
  • 2. Die Siel is ‘n gees wat in die liggaam gehuisves word . . . Die siel funksioneer dus deur middel van die liggaam . . . Die gees vorm die kern & bron van die menslike lewe, terwyl die siel die “persoon” of persoonlikheid van die menslike lewe is . . . Die SIEL & GEES is onafskeidbaar deel van mekaar . . . Net soos die GEES het die SIEL ook sy eie wil . . .
  • 3. Die SIEL is elke mens se individuele karakter , die gedeelte wat die mens van mekaar & van die natuur onderskeie . . . Die SIEL maak bewuste keuses in ‘n persoon se lewe vanaf geboorte tot sterwe Die SIEL is LEWE : Beide mens & dier het ‘n siel = lewe Leviitikus 17 vers 11: Want die siel (lewe) van die vlees is in die bloed Ek het dit aan julle op die altaar gegee om vir julle siele versoening te doen; want die bloed bewerk versoening deur die siel Die siel van die mens verskil van die siel van die dier in die sin, dat die siel van die mens lewend gemaak word deur die gees tydens die proses van wedergeboorte . . .