Se ha denunciado esta presentación.
Se está descargando tu SlideShare. ×

Balansering van chemiese reaksies

Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio
Anuncio

Eche un vistazo a continuación

1 de 8 Anuncio

Más Contenido Relacionado

Presentaciones para usted (20)

Más reciente (20)

Anuncio

Balansering van chemiese reaksies

  1. 1. Balansering van chemiese vergelykings
  2. 2. Elemente: is ‘n suiwer stof wat nie in eenvoudiger stowwe opgebreek word nie Verbinding: bestaan uit twee of meer elemente wat ‘n nuwe stof met nuwe eienskappe vorm
  3. 3. Chemiese vergelykings: In chemie noem ons die bestandele REAKTANTE wat een of meer PRODUKTE tydens die chemiese reaksie vorm. Reaktante Produk Koolstof + Suurstof  Koolstofdioksied C + 𝑂2  𝐶𝑂2 + 
  4. 4. Chemiese reaksies moet gebalanseer word!! ‘n Gebalanseerde reaksie is n reaksie wat dieselfde hoeveelheid atome aan die linkerkant het, as aan die regterkant. Byvoorbeeld: Ongebalanseerd Mg: 2 O : 2 Magnesium + Suurstof  Magnesiumoksied Mg + 𝑂2  MgO + MgO Mg: 1 O: 2
  5. 5. Mg:1 O: 2 Mg: 2 O : 2 2 2 Gebalanseerd: Magnesium + Suurstof  Magnesiumoksied Mg + 𝑂2  MgO + MgO
  6. 6. Waterstof + suurstof → water H2 + O2 → H2O 2H2 + O2 → 2H2O Ongebalanseerd Gebalanseerd
  7. 7. Balanseer die volgende vergelyking: BaCl2 + Na2SO4 → BaSO4 + NaCl Ba: 1 Cl: 2 Na: 2 S: 1 O: 4 Ba: 1 Cl: 1 Na: 1 S: 1 O: 4 2 2 2
  8. 8. Na: 1 O: 3 H: 1 C: 1 Na: 2 O: 4 H: 2 C: 1 2 2 4 2 Voltooi oefening 11 op bl 158

×