SlideShare a Scribd company logo
1 of 19
Jesus het alle mense genooi om Hom te
volg en spesifiek ook vir jou
Daar is voordele daarin om Jesus te volg,
maar dit gaan jou ook iets kos
As jy die prys betaal om Hom te volg sal
jy later baie bly wees jy het.
Beter mense?
Waarheen ons gaan?
Probleemvrye lewe sonder pyn?
Wat is daarin vir my as ek Jesus volg?
Jesus stuur sy dissipels uit met dieselfde
boodskap en met dieselfde krag, met ‘n
mandaad en met outoriteit.
Maar jule sal vervolg, mishandel,
uitgelewer en gehad word ...
Deel van iets buitengewoon...
Matteus 10
Moenie bang wees vir mense nie...
Julle is baie meer werd as mossies...
Hy vat ons na ’n plek toe waar ons geloof
en vertroue in God so groot is en so seker
is dat dit al ons vres oorskadu.
Deel van iets buitengewoon...
Matteus 10
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
27Daarna het Jesus en sy dissipels na die
dorpies naby Sesarea-Filippi gegaan.
Langs die pad het Hy vir die dissipels
gevra: “Wie, sê die mense, is Ek?”
28Hulle antwoord Hom: “Johannes die
Doper, party sê weer Elia, en party een
van die profete.”
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
29“Maar julle,” vra Hy hulle, “wie, sê
julle, is Ek?” Petrus antwoord Hom: “U is
die Christus!”
30Toe belet Hy hulle om dit vir iemand
anders te vertel.
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
31Jesus het hulle toe begin leer dat die
Seun van die mens baie moet ly, dat Hy
deur die familiehoofde en die
priesterhoofde en die skrifgeleerdes
verwerp moet word en doodgemaak
moet word, en drie dae later moet
opstaan.
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
32Hy het met hulle hieroor reguit
gepraat. Toe het Petrus Hom opsy
geneem en Hom begin berispe. 33Hy het
egter omgedraai, na sy dissipels gekyk
en vir Petrus berispe.
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
33b“Moenie in my pad staan nie, Satan,”
het Hy gesê, “want jy dink nie aan wat
God wil hê nie maar aan wat die mense
wil hê.”
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
34Jesus het toe die menigte mense saam
met sy dissipels nader geroep en vir hulle
gesê: “As iemand agter My aan wil kom,
moet hy homself verloën, sy kruis opneem
en My volg, 35want wie sy lewe vir homself
wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe
vir My en die evangelie verloor, sal dit
behou.
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
36Wat help dit 'n mens tog om die hele
wêreld as wins te verkry en sy lewe te
verloor? 37Wat sal 'n mens kan gee in
ruil vir sy lewe?
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
38Wie hom dan vir My en my woorde
skaam te midde van hierdie ontroue en
sondige geslag, vir hom sal die Seun van
die mens Hom ook skaam wanneer Hy
kom saam met die heilige engele, en
beklee is met dieselfde heerlikheid as sy
Vader.”
Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?
Markus 8:27 – 38
Jesus kom agter baie van die wat volg is
net daar vir wat hulle daaruit kan kry
Petrus kom soos ons agter dat dit wat ons
wil hê en dit wat God wil hê kan verskil
Om jouself te verloën; jou kruis op te
neem; nee te sê vir jouself
Want
Wie sy lewe wil
behou, sal dit in elk
geval verloor
Maar
As jy bereid is om wat jy
in elk geval gaan verloor
prys te gee vir My, sal jy
dit red/behou
Jy kom agter...
dat jou siel meer werd is
as dit wat die lewe kan
bied
Hou aan volg!
In tye van twyfel ...
Indien nie Jesus nie, wie?
Indien nie dit wat Hy wil hê nie, wat
anders ?
Hou aan volg!
Redding is verniet maar om Jesus te volg
gaan jou uiteindelik iets kos – volg jy Hom
nie gaan dit jou alles kos
Hoe sal ek optree en wat sal ek doen as ek
genoeg vertroue in God het ?

More Related Content

Viewers also liked

Building Services Assignment
Building Services AssignmentBuilding Services Assignment
Building Services AssignmentErik Ong
 
Tics investigacion mapas
Tics investigacion mapasTics investigacion mapas
Tics investigacion mapasEduardo Mendez
 
The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)
The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)
The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)Zafnat Panea
 
Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)
Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)
Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)Zafnat Panea
 
Satım Spot Lcd Tv Alanlar Eskiciler Alan Yerler
Satım  Spot Lcd Tv Alanlar  Eskiciler Alan Yerler  Satım  Spot Lcd Tv Alanlar  Eskiciler Alan Yerler
Satım Spot Lcd Tv Alanlar Eskiciler Alan Yerler Koltuk takımı satıyorum
 

Viewers also liked (7)

Building Services Assignment
Building Services AssignmentBuilding Services Assignment
Building Services Assignment
 
Tics investigacion mapas
Tics investigacion mapasTics investigacion mapas
Tics investigacion mapas
 
Lawa Kumus
Lawa KumusLawa Kumus
Lawa Kumus
 
The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)
The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)
The Signs of the Times - 9 May 1884 (ingles)
 
Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)
Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)
Ministry Agosto 1974 - 6.000 años (español)
 
Eski halı halı satmak istiyorum
Eski halı halı satmak istiyorumEski halı halı satmak istiyorum
Eski halı halı satmak istiyorum
 
Satım Spot Lcd Tv Alanlar Eskiciler Alan Yerler
Satım  Spot Lcd Tv Alanlar  Eskiciler Alan Yerler  Satım  Spot Lcd Tv Alanlar  Eskiciler Alan Yerler
Satım Spot Lcd Tv Alanlar Eskiciler Alan Yerler
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Volg 3

  • 1.
  • 2. Jesus het alle mense genooi om Hom te volg en spesifiek ook vir jou Daar is voordele daarin om Jesus te volg, maar dit gaan jou ook iets kos As jy die prys betaal om Hom te volg sal jy later baie bly wees jy het.
  • 3. Beter mense? Waarheen ons gaan? Probleemvrye lewe sonder pyn? Wat is daarin vir my as ek Jesus volg?
  • 4. Jesus stuur sy dissipels uit met dieselfde boodskap en met dieselfde krag, met ‘n mandaad en met outoriteit. Maar jule sal vervolg, mishandel, uitgelewer en gehad word ... Deel van iets buitengewoon... Matteus 10
  • 5. Moenie bang wees vir mense nie... Julle is baie meer werd as mossies... Hy vat ons na ’n plek toe waar ons geloof en vertroue in God so groot is en so seker is dat dit al ons vres oorskadu. Deel van iets buitengewoon... Matteus 10
  • 6. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 27Daarna het Jesus en sy dissipels na die dorpies naby Sesarea-Filippi gegaan. Langs die pad het Hy vir die dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is Ek?” 28Hulle antwoord Hom: “Johannes die Doper, party sê weer Elia, en party een van die profete.”
  • 7. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 29“Maar julle,” vra Hy hulle, “wie, sê julle, is Ek?” Petrus antwoord Hom: “U is die Christus!” 30Toe belet Hy hulle om dit vir iemand anders te vertel.
  • 8. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 31Jesus het hulle toe begin leer dat die Seun van die mens baie moet ly, dat Hy deur die familiehoofde en die priesterhoofde en die skrifgeleerdes verwerp moet word en doodgemaak moet word, en drie dae later moet opstaan.
  • 9. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 32Hy het met hulle hieroor reguit gepraat. Toe het Petrus Hom opsy geneem en Hom begin berispe. 33Hy het egter omgedraai, na sy dissipels gekyk en vir Petrus berispe.
  • 10. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 33b“Moenie in my pad staan nie, Satan,” het Hy gesê, “want jy dink nie aan wat God wil hê nie maar aan wat die mense wil hê.”
  • 11. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 34Jesus het toe die menigte mense saam met sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, 35want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou.
  • 12. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 36Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor? 37Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe?
  • 13. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 38Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.”
  • 14. Wat gaan dit kos as ek Jesus volg? Markus 8:27 – 38 Jesus kom agter baie van die wat volg is net daar vir wat hulle daaruit kan kry Petrus kom soos ons agter dat dit wat ons wil hê en dit wat God wil hê kan verskil Om jouself te verloën; jou kruis op te neem; nee te sê vir jouself
  • 15. Want Wie sy lewe wil behou, sal dit in elk geval verloor
  • 16. Maar As jy bereid is om wat jy in elk geval gaan verloor prys te gee vir My, sal jy dit red/behou
  • 17. Jy kom agter... dat jou siel meer werd is as dit wat die lewe kan bied
  • 18. Hou aan volg! In tye van twyfel ... Indien nie Jesus nie, wie? Indien nie dit wat Hy wil hê nie, wat anders ?
  • 19. Hou aan volg! Redding is verniet maar om Jesus te volg gaan jou uiteindelik iets kos – volg jy Hom nie gaan dit jou alles kos Hoe sal ek optree en wat sal ek doen as ek genoeg vertroue in God het ?