SlideShare a Scribd company logo
1 of 23
Die beste manier om iemand "terug te kry" is om te vergewe
Kliek
Voed jou geloof en jou twyfel
sal sterf van die honger
Tensy jy die HELE skepping kan skep in 6 dae, is dit
nie so goeie idee om vir God voor te skryf nie
Hartseer kyk terug, bekommernis
rondom heen en geloof na bo
Suksesvolle huwelike is nie om die regte persoon
te vind nie maar om die regte persoon te wees
Dit is nie verkeerd om so nou en dan op jou
selfbejammerings-potjie te sit nie, maak net seker dat jy dit
spoel wanneer jy klaar is
Woede is 'n toestand waar die tong
vinniger werk as die verstand
God gee altyd Sy beste aan
hulle wat die keuse aan Hom
oorlaat
Almal verdien om bemin te word.... veral hulle
wat dit nie verdien nie
Dank God vir wat jy het en VERTROU HOM vir wat jy benodig
Geduld is die vermoë om jou "engine te laat idle"
terwyl jy voel jy wil jou "gears strip"
Harde woorde breek nie bene
nie maar wel harte
Om uit die moeilikheid te kom,
moet mens gewoonlik
daardeur
Ons neem as vanselfsprekend aan die
dinge waarvoor ons moet dankie sê
Liefde is die enigste ding wat
verdeel kan word sonder dat dit
minder word
Neem tyd om te lag want dit is
die musiek van die siel
Liefde word versterk deur saam deur
konflik te werk
Die werklike maatstaf vir 'n man se rykdom is wat hy belê
het in die lewe hierna
Alle mense glimlag in
dieselfde taal
'n Drukkie is 'n groot geskenk. "One size fits all"!
Indien jy jou hart vul met verwyte oor gister en
bekommernisse oor môre, het jy geen vandag om voor
dankbaar te wees nie
Mag God vir ons almal die wysheid en genade
gee om dit uit te leef die jaar die beste jaar van
ons lewens mag wees!
www.eposvriende.com
To receive PPS & Video clips send a message to eposvriende2-
subscribe@yahoogroups.com
Or visit http://groups.yahoo.com/group/eposvriende2
Om aan te sluit vir PPS & soms Video Clips in Afrikaans
Om aan te sluit vir PPS in Afrikaans, stuur ‘n e-pos aan: pps-afrikaans-
subscribe@yahoogroups.com
Of besoek: http://groups.yahoo.com/group/pps-afrikaans/
If you join the Afrikaans groups, you will receive the English e-mails as well.
No need to join both groups.
Druk Escape om uit te gaan of geniet die res van die musiek.
Dankie aan al ons lede wat so gereeld e-posse vir ons aanstuur.

More Related Content

More from ePosVriende eMailBuddys (20)

Unbelievably.pps
Unbelievably.ppsUnbelievably.pps
Unbelievably.pps
 
Time....pps
Time....ppsTime....pps
Time....pps
 
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.ppsThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
 
Stress.pps
Stress.ppsStress.pps
Stress.pps
 
Song of the birds.pps
Song of the birds.ppsSong of the birds.pps
Song of the birds.pps
 
Smell the roses.pps
Smell the roses.ppsSmell the roses.pps
Smell the roses.pps
 
Siberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.ppsSiberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.pps
 
SA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.ppsSA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.pps
 
rarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.ppsrarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.pps
 
Prayers at will.pps
Prayers at will.ppsPrayers at will.pps
Prayers at will.pps
 
Postcards from Heaven.pps
Postcards from Heaven.ppsPostcards from Heaven.pps
Postcards from Heaven.pps
 
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.ppsPhilosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
 
PARTYKEER.pps
PARTYKEER.ppsPARTYKEER.pps
PARTYKEER.pps
 
PARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.ppsPARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.pps
 
NoVan.pps
NoVan.ppsNoVan.pps
NoVan.pps
 
Not so bad.pps
Not so bad.ppsNot so bad.pps
Not so bad.pps
 
My_Favorite_Philosophy.pps
My_Favorite_Philosophy.ppsMy_Favorite_Philosophy.pps
My_Favorite_Philosophy.pps
 
Life_of_Two.pps
Life_of_Two.ppsLife_of_Two.pps
Life_of_Two.pps
 
Les_amaryllis_de_Beloeil.pps
Les_amaryllis_de_Beloeil.ppsLes_amaryllis_de_Beloeil.pps
Les_amaryllis_de_Beloeil.pps
 
Keep the important things .pps
Keep the important things .ppsKeep the important things .pps
Keep the important things .pps
 

Goeie advies.pps

  • 1. Die beste manier om iemand "terug te kry" is om te vergewe Kliek
  • 2. Voed jou geloof en jou twyfel sal sterf van die honger
  • 3. Tensy jy die HELE skepping kan skep in 6 dae, is dit nie so goeie idee om vir God voor te skryf nie
  • 4. Hartseer kyk terug, bekommernis rondom heen en geloof na bo
  • 5. Suksesvolle huwelike is nie om die regte persoon te vind nie maar om die regte persoon te wees
  • 6. Dit is nie verkeerd om so nou en dan op jou selfbejammerings-potjie te sit nie, maak net seker dat jy dit spoel wanneer jy klaar is
  • 7. Woede is 'n toestand waar die tong vinniger werk as die verstand
  • 8. God gee altyd Sy beste aan hulle wat die keuse aan Hom oorlaat
  • 9. Almal verdien om bemin te word.... veral hulle wat dit nie verdien nie
  • 10. Dank God vir wat jy het en VERTROU HOM vir wat jy benodig
  • 11. Geduld is die vermoë om jou "engine te laat idle" terwyl jy voel jy wil jou "gears strip"
  • 12. Harde woorde breek nie bene nie maar wel harte
  • 13. Om uit die moeilikheid te kom, moet mens gewoonlik daardeur
  • 14. Ons neem as vanselfsprekend aan die dinge waarvoor ons moet dankie sê
  • 15. Liefde is die enigste ding wat verdeel kan word sonder dat dit minder word
  • 16. Neem tyd om te lag want dit is die musiek van die siel
  • 17. Liefde word versterk deur saam deur konflik te werk
  • 18. Die werklike maatstaf vir 'n man se rykdom is wat hy belê het in die lewe hierna
  • 19. Alle mense glimlag in dieselfde taal
  • 20. 'n Drukkie is 'n groot geskenk. "One size fits all"!
  • 21. Indien jy jou hart vul met verwyte oor gister en bekommernisse oor môre, het jy geen vandag om voor dankbaar te wees nie
  • 22. Mag God vir ons almal die wysheid en genade gee om dit uit te leef die jaar die beste jaar van ons lewens mag wees!
  • 23. www.eposvriende.com To receive PPS & Video clips send a message to eposvriende2- subscribe@yahoogroups.com Or visit http://groups.yahoo.com/group/eposvriende2 Om aan te sluit vir PPS & soms Video Clips in Afrikaans Om aan te sluit vir PPS in Afrikaans, stuur ‘n e-pos aan: pps-afrikaans- subscribe@yahoogroups.com Of besoek: http://groups.yahoo.com/group/pps-afrikaans/ If you join the Afrikaans groups, you will receive the English e-mails as well. No need to join both groups. Druk Escape om uit te gaan of geniet die res van die musiek. Dankie aan al ons lede wat so gereeld e-posse vir ons aanstuur.