SlideShare a Scribd company logo
1 of 12
DEEL 2


“ Maak gereed die Koning kom!”




              ‘n Geestelike reis van Egipte na Kanaan
Die mense wat saam met ons in Egipte (die verlore wereld) woon is mense
wat nie noodwendig „n keuse vir of teen die God van Israel gemaak het nie . . .




 Die inwoners van Gosen (Joodse gebied) glo nie almal in dieselfde God nie,
want baie van die volk het so deur die jare die gode van Egipte begin aanbid. . .
Sommige van hierdie „afgodbeeld aanbidders‟
  woon in ons huise, omdat hul met Israeliete getroud is. . .




Net soos wat daar vandag in elke gesin mense van verskillende
      geloofsoortuigings „n lewe onder een dak maak . . .
Hierdie mans en vroue word saam met ons teen die sprinkane & steekvliee beskerm
wat Egipteland tref, net omdat hulle met mense getroud is wat die Almagtige dien en aanbid
       Op dieselfde wyse laat God vandag nog die son skyn oor hulle wat Hom dien
            sowel as die mense wat doelbewustelik teen Hom in opstand kom




           Almal werk elke dag hard saam daaraan om stene vir Farao te maak!
         net soos wat ons elke dag hard werk en swaar kry onder die aanslae van die satan
Alle mense kan die verlore wereld van Egipte verlaat , maar elkeen wat begeer om vrygemaak te
       word van slawerny & afgodediens moet God se voorskrifte noukeurig nakom . . .
               Jy sal nooit op jou eie uit die hand van Farao (satan) vrykom nie!
GOD HET DUIDELIKE VOORSKRIFTE WAT JY MOET VOLG OM GERED TE WORD




          “ Ek is die HERE, Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei
en jou red uit slawerny, Ek sal jou verlos deur ‟n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte . . . “
1. ‘n Lam moet sterwe
Die God van Abraham, Isak & Jacob gee „n duidelike opdrag aan Moses & Aaron
          dat elke gesin „n Lam moet uithou wat sonder gebrek is. . .




      Die Alomteenwoordige is baie spesifiek in Sy opdrag dat die vleis
          met bitterkruie gegeur en oor die kole gebraai moet word
2. Geur die Lam met bitter kruie
   Bitter kruie herinner aan die dwangarbeid in Egipte, die vernedering en
  magteloosheid om in geestelike en fisiese slawerny vasgekeer te wees . . .




Dit herinner ook aan die sonde van „n volk wat eens op „n tyd die God van Israel
          gedien het, maar nou agter die gode van Egipte aan hoereer
              Verder verwys die bitter kruie na die smart & pyn
             wat Jeshua moes ly om so die straf te dra vir sondes
3. Geen gis mag in die deeg gemeng word nie
Suurdeeg herinner aan sondes in ons lewens wat die potensiaal het om te groei,
      groter sondes te word en uit te rys in ons lewens soos gis in deeg!



                                     “ Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle „n
                                     nuwe deeg kan wees soos julle inderdaad
                                     ongesuurd is – want ook ons Paas Lam is vir
                                     ons geslag, naamlik Jeshus die Christus . . .

                                     “Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg
                                     of met die suurdeeg van ondeug & boosheid
                                     nie; maar met die ongesuurde brode van
                                     reinheid & waarheid . ..




   Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet; al reeds op die eerste dag
        moet die suurdeeg uit jou huis verwyder word - Exodus 15:7
      As jy verlossing wil he, ondersoek jouself vir alle ongeregtighede &
           verwyder alle sondes & ongeregtighede uit jou midde . . .
4. Slag die Lam en smeer die Bloed
 Op die aand van die veertiende moet die lam geslag word . . . Die bloed daarvan moet aan die
        deurposte van die huise gesmeer word waar die offer vleis geeet gaan word . . .




                  Die bloed sal vir jou „n teken wees aan die huis waarin jy is:
                   “ As Ek die bloed sien, se God, sal Ek by jou verby gaan!
En daar sal geen verderflike plaag onder jou wees wanneer Ek Egipteland tref nie.” Exodus 12:13
As jy gered wil word van die dood en swaar hand van satan:

                                                       1
                                          Identifiseer die sonde wat Jeshua
                 1. Geur die Lam
                 met bitter kruie         aan die Kruis vasgenaal het, erken
                                          dat jy verkeerd was, bely dit voor
                                          God om vergifnis te kry

                                                        2
                                          Verwyder hierdie sondes en
                 2. Geen gis in die       ongeregtigheid uit jou lewe deur
                   deeg gemeng
                                          op te hou om dit te doen



                                                           3
                                          Neem Jeshua die Christus as jou
                3. Slag die Lam en        Verlosser aan en word gered uit
                 smeer die Bloed          „n lewe van sonde en swaarkry
                                          onder die satan



   Hierdie voorskrifte van God moet vandag nog gevolg word
   wanneer jy Hom aanroep om jou van die ewige dood te red
Diere moes instaan vir die sondes van die mens, maar . . .
   in die offers is daar jaar na jaar „n herinnering aan die sondes; want die bloed
     van stiere & bokke kan onmoontlik die sonde wegneem - Hebreers 10:3-4




                                               Brandoffers & sondoffers het U nie
                                               behaag nie. . . Toe het Ek gese: Kyk, Ek
                                               kom – in die boekrol is dit van My
                                               geskrywe – “ Kyk, Ek kom om U wil te
                                               doen, o God. Ek neem die eerste weg
                                               om die tweede te stel”. . .

                                               Hebreers 10: 5 ens.


 Jeshua die Christus kom na die aarde om eenmaal te sterwe sodat dit nooit
      weer nodig sou wees om diere te offer, maar ons sondes vir ewig
      op Hom te neem sodat ons vir altyd met God versoen kon word
Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus.
Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word - Hebreers 10:14

                                                                         WORD VERVOLG . . .

More Related Content

More from meliscl

Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruismeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

More from meliscl (17)

Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruis
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Verlossing van sonde

  • 1. DEEL 2 “ Maak gereed die Koning kom!” ‘n Geestelike reis van Egipte na Kanaan
  • 2. Die mense wat saam met ons in Egipte (die verlore wereld) woon is mense wat nie noodwendig „n keuse vir of teen die God van Israel gemaak het nie . . . Die inwoners van Gosen (Joodse gebied) glo nie almal in dieselfde God nie, want baie van die volk het so deur die jare die gode van Egipte begin aanbid. . .
  • 3. Sommige van hierdie „afgodbeeld aanbidders‟ woon in ons huise, omdat hul met Israeliete getroud is. . . Net soos wat daar vandag in elke gesin mense van verskillende geloofsoortuigings „n lewe onder een dak maak . . .
  • 4. Hierdie mans en vroue word saam met ons teen die sprinkane & steekvliee beskerm wat Egipteland tref, net omdat hulle met mense getroud is wat die Almagtige dien en aanbid Op dieselfde wyse laat God vandag nog die son skyn oor hulle wat Hom dien sowel as die mense wat doelbewustelik teen Hom in opstand kom Almal werk elke dag hard saam daaraan om stene vir Farao te maak! net soos wat ons elke dag hard werk en swaar kry onder die aanslae van die satan
  • 5. Alle mense kan die verlore wereld van Egipte verlaat , maar elkeen wat begeer om vrygemaak te word van slawerny & afgodediens moet God se voorskrifte noukeurig nakom . . . Jy sal nooit op jou eie uit die hand van Farao (satan) vrykom nie!
  • 6. GOD HET DUIDELIKE VOORSKRIFTE WAT JY MOET VOLG OM GERED TE WORD “ Ek is die HERE, Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou red uit slawerny, Ek sal jou verlos deur ‟n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte . . . “
  • 7. 1. ‘n Lam moet sterwe Die God van Abraham, Isak & Jacob gee „n duidelike opdrag aan Moses & Aaron dat elke gesin „n Lam moet uithou wat sonder gebrek is. . . Die Alomteenwoordige is baie spesifiek in Sy opdrag dat die vleis met bitterkruie gegeur en oor die kole gebraai moet word
  • 8. 2. Geur die Lam met bitter kruie Bitter kruie herinner aan die dwangarbeid in Egipte, die vernedering en magteloosheid om in geestelike en fisiese slawerny vasgekeer te wees . . . Dit herinner ook aan die sonde van „n volk wat eens op „n tyd die God van Israel gedien het, maar nou agter die gode van Egipte aan hoereer Verder verwys die bitter kruie na die smart & pyn wat Jeshua moes ly om so die straf te dra vir sondes
  • 9. 3. Geen gis mag in die deeg gemeng word nie Suurdeeg herinner aan sondes in ons lewens wat die potensiaal het om te groei, groter sondes te word en uit te rys in ons lewens soos gis in deeg! “ Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle „n nuwe deeg kan wees soos julle inderdaad ongesuurd is – want ook ons Paas Lam is vir ons geslag, naamlik Jeshus die Christus . . . “Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg of met die suurdeeg van ondeug & boosheid nie; maar met die ongesuurde brode van reinheid & waarheid . .. Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet; al reeds op die eerste dag moet die suurdeeg uit jou huis verwyder word - Exodus 15:7 As jy verlossing wil he, ondersoek jouself vir alle ongeregtighede & verwyder alle sondes & ongeregtighede uit jou midde . . .
  • 10. 4. Slag die Lam en smeer die Bloed Op die aand van die veertiende moet die lam geslag word . . . Die bloed daarvan moet aan die deurposte van die huise gesmeer word waar die offer vleis geeet gaan word . . . Die bloed sal vir jou „n teken wees aan die huis waarin jy is: “ As Ek die bloed sien, se God, sal Ek by jou verby gaan! En daar sal geen verderflike plaag onder jou wees wanneer Ek Egipteland tref nie.” Exodus 12:13
  • 11. As jy gered wil word van die dood en swaar hand van satan: 1 Identifiseer die sonde wat Jeshua 1. Geur die Lam met bitter kruie aan die Kruis vasgenaal het, erken dat jy verkeerd was, bely dit voor God om vergifnis te kry 2 Verwyder hierdie sondes en 2. Geen gis in die ongeregtigheid uit jou lewe deur deeg gemeng op te hou om dit te doen 3 Neem Jeshua die Christus as jou 3. Slag die Lam en Verlosser aan en word gered uit smeer die Bloed „n lewe van sonde en swaarkry onder die satan Hierdie voorskrifte van God moet vandag nog gevolg word wanneer jy Hom aanroep om jou van die ewige dood te red
  • 12. Diere moes instaan vir die sondes van die mens, maar . . . in die offers is daar jaar na jaar „n herinnering aan die sondes; want die bloed van stiere & bokke kan onmoontlik die sonde wegneem - Hebreers 10:3-4 Brandoffers & sondoffers het U nie behaag nie. . . Toe het Ek gese: Kyk, Ek kom – in die boekrol is dit van My geskrywe – “ Kyk, Ek kom om U wil te doen, o God. Ek neem die eerste weg om die tweede te stel”. . . Hebreers 10: 5 ens. Jeshua die Christus kom na die aarde om eenmaal te sterwe sodat dit nooit weer nodig sou wees om diere te offer, maar ons sondes vir ewig op Hom te neem sodat ons vir altyd met God versoen kon word Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus. Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word - Hebreers 10:14 WORD VERVOLG . . .