1. Hoogstraat 18 Touwsrivier 6880
Cell: 076 844 8838
Tel: 023 358 2219
E-pos: sondanies@gmail.com
NPO 157-145
PB0 9300439614
AANSOEK VIR DONASIE: 2016
Goeie dag vriende
So kom ons al weer aan die einde van nog ‘n jaar!!
‘n Lang jaar soms….
Ons wil van die geleentheid gebruik maak om ons wonderlikke nuus te deel.
Ons het deur die genade van ons Hemelse Vader ‘n koper gekry wat bereid is om huis vir ons
te koop, vir ons werk.
Ons is ontsettend dankbaar!
Ons glo en vertrou om dit te kan terug betaal.
Dan is dit nog net die grond langsaan en gebou.
Ons staan steeds in geloof, dat die baie nodige gebou, sal gebeur.
Ons wil jou/ julle bedank, dt jul ons deur nog ‘n jaar help dra het, help bou en voed het.
Ons se BAIE BAIE DANKIE.
Ons Christus fees le voor, om die jaar aft e sluit en ons het jou/jullle baie nodig!! Hiervoor.
Ons het 260 gesiggies en hartjies wat wag.
Alhoewel ons sorg neem dat dit nie ‘n kersboom is vir persente, maar, wel Christus fees, vir
Jesus…..
Dit bly net kinders.
Ons het wonderlikke nuus! Het gister skoene en T hempies en keppies gekry!!! So
dankbaar!!!
2. ONS BENODIG NOG DIE VOLGENDE ASB!!
Koek en bruis meel
Versier suiker
Eiers
Versiersel
Voedsel kleursel(s)
Balonne
Lekkers
Strooitjies
Roomys
Roomys horinkies
Sap
Geskenkies vir kleintjies
Albasters
Inkleur boeke en kryte
Fluitjies
Enige plastiese speel goed
So ons vra asb. dat jul jul harte sal oopmaak.
Weereens dankie vir gebede en ondersteuning!
Onbeskaamd vir Jesus liefde en groete
Danie & Sonja en Kinders
Ns. Na baie gebed het ons besluit, om al die kinders van die dorps gebied te neem en die
naaste plase. Dus sal dit 1500 kinders wees. Amen!