Más contenido relacionado
Bloubul
- 2. Vandag is die dag dat jy jou seun na sy eerste groot Bloubul game op Loftus vat!
- 3. Om hom voor te berei, vertel jy hom wat alles om te verwag!
- 4. Jy vertel hom van die reuk van die vars gesnyde gras, die biltong, die naartjies, van die sitplekke met die beste view…..
- 5. Jy vertel hom van die gees, die opwinding, die gejuig as hulle score, die vreugde as jou span wen…