SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 8
Descargar para leer sin conexión
Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk)
Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), Mico Hefer, Zirk Mackay
Nuus: Renier Hattingh, Dexter Labuschagne, Charl Smit, Jaco Marais, Christo Langenhoven, Christoff Loubser
Stuurdingetjies: Luke White (hoof), CP Kock
Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht
concipioredaksie@gmail.com | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium
Uitgawe/Issue 272 Jaargang XIII 30 October 2015
Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.
ConcipioConcipio270 Editions
“It is with great sadness that we have to say farewell to arguably the most historic matric class ever to walk the sacred
matric grounds. They have certainly provided the perfect end to an amazing legacy left by their 149 precursors.” – Editor
(also read page 2) 									 Photo: Thomas Moss
“As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten
minste die regte kwalifikasies hê. Jy moet ook elke
oggend die koerant lees en weet wat aangaan in
die wêreld.”
p.5
Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 2
It is with great sadness that we
have to say farewell to arguably
the most historic matric class ever to
walk the sacred matric grounds. They
have certainly provided the perfect
end to an amazing legacy left by their
149 precursors. Some highlights from
their year include: winning the trian-
gular athletics meeting, beating both
Greys at rugby and hockey, the first
rugby team being crowned best in the
world at the Sanex rugby festival in
Japan and the choir claiming the title
of best boys choir in South Africa.
Then again – this is only the begin-
ning.
The beginning of new legacy and a
new dream – the fulfilment of which
has become the responsibility of Ben-
Jason and his able comrades.
Ben-Jason has said that it is impera-
tive that we not slump in the shadow
left by our forebears, but that we
stand tall in the light of opportunity
and make the next 150 years more
memorable, more successful and
more legendary.
Because – as Mr Cloete will have
you know – that's what we're all
about. Semper splendidior. Always
more splendid.
And so here we stand, at the brink
of a new era, with 150 years of tradi-
tion behind us and a thousand of
possibilities staring us in the face.
What more could we possibly ask for?
Yours Truly
Johan Schoeman
Editor-in-Chief
Van Agter die Skoolbank
Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 3
Jaco Marais
Schools mountain biking has
grown immensely over the past
few years, with competition rising
and more schools developing their
riders
Paul Roos mountain bikers have
once again proved their racing prow-
ess at the National Schools League
Finals, hosted in Magaliesberg,
Gauteng.
The school’s first team, consist-
ing of 10 riders from all age groups,
achieved an overall national rank-
ing of second place (with a score of
101 points), coming in close behind
Menlo Park – who logged 116 points
– and thrashing bitter rivals Grey
College Bloemfontein by a large mar-
gin. About 400 mountain bike riders
representing 40 schools contested for
the podium.
Jamie Penfold earned the gold med-
al in the U/14 category, as well as
George Ducharme coming 6th and
Rossouw Bekker coming in 7th in
U/14 and U/16 categories respectively.
The team also did exceptionally well
in the relay race that took place later
that day.
Mr Puddu, the team’s enthusiastic
manager since 2014, and coaches
Hanno Lategan and Steph Senekal
were very impressed with the results
and are looking forward to training
hard to reclaim the title as South 	
Africa's best mountain biking school.
Contego is very excited to be a part of this amazing team setup! Contego Pro
MTB will be working closely with Ben Puddu, PRG mountainbike team man-
ager, with the goal of reaching new heights for this top performing school MTB
team!
Op die foto van links: Racing captain Rossouw Bekker, Adriaan Louw van
Contego, PRG team captain Thomas Moss and team manager Ben Puddu.
Die afgelope tyd het Paul Roos Gimnasium ’n groot deurbraak gemaak in
Stellenbosch se fietsrykringe. PRG het ’n nuwe titelborgskap losgeslaan, naam-
lik dié van Contego.
PRG MTB moves on to the next level
1. PRG O/19B: Wen 6 - 0 teen Strand H/S
2. PRG O/15B: Wen 6 - 0 teen Strand H/S
Grey Tennis Festival in Bloemfontein.
1. PRG O/19A wen HJS Paarl (Boishaai): 9 - 0
2. PRG O/19A wen Waterkloof: 7 - 2
3. PRG O/19A wen St. Stithian’s: 6 - 3
4. PRG O/19A wen Affies: 5 - 4 (semifinaal)
5. PRG O/19A verloor teen Grey College: 1 - 5 (finaal). Verower die silwer medalje
O/15-Toernooi by H/S Stellenbosch
1. PRG O/15 A span neem deel saam met Bloemhof en wen die Toernooi: 1ste plek
2. PRG O/15 B span neem deel saam met Rhenish: 3de plek
Tennis
Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 4
Multisport
Biathlon at Swartland High School
BOYS U/15
 1st 		 Joshua Sunderland
BOYS U/19
 1st 		 GJ Bezuidenhoudt
 
Triathlé Results at PRG
BOYS U/17
3rd 		 Timon Machtelinck
2nd 		 Victor Bakker
1st 		 Joshua Sunderland
BOYS U/19
2nd 		 Garth Wentley
1st 		 Calvin Durr
Biathlé Results At PRG
BOYS U/17
3rd 		 Victor Bakker
1st 		 Joshua Sunderland
BOYS U/19
2nd 		 James Britz
Uitslae teen Bishops
14D verloor 2-8
14C verloor 2-3
14B verloor 1-6
14A verloor 2-8
15D verloor 2-3
15C verloor 1-6
15B Verloor 2-7
15A Verloor 5-7
19D verloor 3-7
19C verloor 0-14
19B verloor 2-15
19A verloor 5-10
Waterpolo
Christo Langenhoven
Nadat die skool se A-spanne	
teruggekeer het van ’n baie sukses-
volle Affies-toer het drie B-spanne
tydens die Oktobervakansie Knysna
toe getoer.
Die O/14B’s het hul eerste wedstryd
– teen Lillyfontein se O/14A’s – met 3
paaltjies gewen, danksy ’n uitstekende
boulvertoning deur André Smit, wat
6 paaltjies laat spat het.
Die O/15B’s het met 8 paaltjies
teen Oakhill College se O/15A-span
geseëvier. Fred Louw teken ’n onoor-
wonne 52 lopies aan.
PRG se O/14B’s klop Hartswater
met 7 paaltjies en Pierce Cyster
moker 52 lopies, die hoogste indivi-
duele telling van die wedstryd.
Die O/19B‘s seëvier met ’n indruk-
wekkende 4 paaltjies teen Villagers
Colts se Eerste Span. Die O/14B’s -
die enigste onoorwonne span op die
toer – wen met 70 lopies teen Oakh-
ill College se O/15A’s.Die O/15B’s
wen ook met 70 lopies teen Knysna
Sports School se O/15A’s en Remy
Engelbrecht vermag ’n driekuns – ’n
groot prestasie in enige krieketspeler
se boekie.Die O/19B’s ransel Knysna
Sekondêr se Eerste XI met 77 lopies
af. Jodi Simon teken 55 lopies aan.
Knysna-kriekettoer
Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 5
Wenke van dié wat weet
In die eerste van ’n reeks onderhoude met suksesvolle Paul Roos-oudskoliere, gee die hoof- uitvoerende beampte van 	
Remgro, Jannie Durand, vir ons advies oor die sakeberoepsveld.
Renier Hattingh
Mnr. Durand glo die sleutel tot die
suksesvolle bestuur van jou persoon-
like finansies op hoёrskool is niks
anders as selfdissipline nie. Jy moet
vooraf weet waarvandaan jy geld gaan
kry en wat jy daarmee gaan doen.
Dus is dit belangrik om nie impulsief
te koop nie. Indien jy die geleentheid
het, beveel hy dit ook sterk aan om
van jongs af ’n paar rand op die aan-
delemark te sit. “...want dis op die ou
einde in elk geval waar jy die meeste
van jou geld oor die langtermyn gaan
spaar.”
As jy eendag ’n sakeberoep wil volg,
moet jy ten minste die regte kwali-
fikasies hê. Jy moet ook elke oggend
die koerant lees en weet wat aangaan
in die wêreld.
As jy eendag ’n sakeberoep wil
volg, moet jy ten minste die regte
kwalifikasies hê. Jy moet ook elke
oggend die koerant lees en weet wat
aangaan in die wêreld.
Weet wat gebeur in die ekonomie en
ken die wêreld se neigings.
Hoekom gaan die rentekoers op?
Waarom verander die eenheidspryse?
Dit is dié tipe goed waaroor jy moet
begin nadink.
Algemene kennis is steeds een van
jou grootste bates.
’n Finansiële beroep vereis dat jy
korrek en presies moet werk en jy
moet natuurlik ’n aanvoeling hê vir
syfers.
Interpretasievaardighede en die
toepassing van probleemoploss-
ing is baie belangrik vir hierdie
tipe beroep.
Omdat jy met ander mense se geld
gaan werk is integriteit en eerlikheid
twee baie belangrike eienskappe
waaroor jy moet beskik.
Interpretasievaardighede en die
toepassing van probleemoplossing is
baie belangrik vir hierdie tipe beroep.
Mnr. Durand glo die beste deel van
hierdie tipe beroep is dat dit uiters
bevredigend kan wees. Hy vertel dat
dit ’n baie interessante veld is en dat
’n mens by amper enige tipe besig-
heid betrokke kan raak. Die kennis
wat jy opdoen terwyl jy werk is nie
net in Suid-Afrika nuttig nie, maar
kan in enige land van toepassing
wees. Dit raak veral interessant om
die verandering in syfers te sien soos
wat ’n maatskappy groei.
Volgende keer gesels ek met Jacobus
Brink van die musiekgroep ‘Nagligte’.
A short history of Remgro
Dexter Labuschagne
Amongst South Africa’s large cap
stocks, Remgro (JSE: REM) is unique.
It is the only investment holding
company in the FTSE/JSE Top 40
with diverse interests across a num-
ber of market sectors. It is also the
only one to invest in both listed and
unlisted companies.
Remgro’s focus is primarily on the
southern African market, and it has a
handful of international interests.
Approximately 65% of Remgro’s
portfolio is held in JSE-listed compa-
nies.
Anton Rupert established the ciga-
rette and tobacco company, Rem-
brandt Group Limited, in 1948. In
time, the company’s interests came
to include wine, spirits and luxury
goods.
From the 1970s, the group began to
obtain interests in financial services,
mining, engineering and food. In
1972 the group’s overseas tobacco
interests were listed on the London
Stock Exchange under Rothman’s
International.
In 1988 Remgro formed the inter-
national and luxury goods company,
Richemont, followed by the merger
between Rothman’s International and
British American Tobacco.
Remgro is represented on the
boards of the companies it holds and
can therefore look after its sharehold-
ers’ interests.
By focusing on companies that gen-
erate strong cash returns, the group
has secured an exceptional track
record of sound, long-term invest-
ments, and has expanded these into
telecommunications and technology
infrastructure. It has holding in a
CIV Group that owns Dark Fibre, a
company installing fibre-optic rings
in South African cities.
Chaired by Old Boy Johann Rupert, Chancellor of the University of Stellenbosch
Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 6
’n Dubbel Zoid en Coke, asseblief
Christoff Loubser
Youtube, 13 Oktober 2015: Die
rocker Francois van Coke en die
voorste Afrikaanse rock-chick, Karen
Zoid, se liefdesbalade, Toe vind ek
jou, se veeltalige deubraak-prestasie
maak hierdie maand een van groot
feesvieringe.
Zoid en Coke is toe ’n goeie mix! So
goed dat die rockballade al meer as
een miljoen keer op Youtube geluister
is en ander Afrikaanse treffers behoo-
rlik ore aansit. Dit is ongewoon, want
hoofstroommusiek kraai gewoonlik
koning op die platform.
Nie net het hierdie treffer oornag die
lewe gesien nie, maar dit het ook in
ses maande ’n nuwe Suid-Afrikaanse
musiekkultuur tot stand gebring. Dit
is een van die eerste songs wat op
enige plek, te eniger tyd geniet kan
word, nie net in ’n sweterige klub nie,
maar selfs in ’n teater. Verder kan ons
ook byvoeg dat hierdie gouenuwe
(hopelik oor twintig jaar ’n -oue)
dit immers reggekry het om saam te
speel op die wêreld se speelgrond en
dit in ons moedertaal- wys jóú net
Afrikaans is ideaal om die tonge mee
los te maak.
Oor ‘Toe vind ek jou’ het van Coke
die volgende te sê gehad: “Die sukses
lê in die eerlikheid en opregtheid van
die lirieke, op die oog af ’n liefdes-
balade vir my vrou, Lauren. Ek en
Karen Zoid het dit saam geskryf en sy
het gehelp sodat dit meer kwesbaar as
gewoonlik kan wees.”
Volgens van Coke lê die triek van
liedjiekuns in “eerlikheid” en die
milieu waarin jy jouself bevind. Die
geheim lê egter in eenvoud en kombi-
nasie van beide faktore.
Van Coke het die volgende te sê
gehad oor die dae toe sy musiek-
boompie gebuig is: “My inspirasie het
gekom van alles rondom my. Lewen-
dig en dood, liefde en haat en alles
tussen-in. Ek het musiek begin omdat
ek verlief geraak het op Grunge. Dit
was eenvoudig genoeg om te speel en
het moontlik gelyk. So ek dink my
aanslag is om eenvoudige musiek te
maak, maar dit moet earlike en opreg
wees.”
Karen Zoid beskryf egter die liedjie
as volg: “Dit is ’n powerhouse op sy
eie wat die vermoë het om my over
the moon te neem elke nou en dan.”
Dit is ons lied. Dit is ons wysie. Lug
julle dubbel Zoid en Coke.
Toe vind ek jou is in blomtyd.
Tjôrts, op die eerste ses, mag daar
nog baie wees!
Charl Smit
Iewers vlug daar diere. ’n Groot
boom val neer. Iewers in die verte
word nog ’n stad gebou. Iewers vaar
’n vragskip oor die see se laaste blou.
En iewers onder alles sug Moeder
Aarde swaar.
Langs ’n duisend vuil riviere, langs
berge van plastiek hardloop die
mensdom met hulle oogklappe verby.
Ons het ’n verbruikerskultuur wat
so behep is met “nuwer”, ”beter” en
“meer”. As ’n mens die media glo, sal
jy dink omgewingsbewustheid is ’n
politieke saak – en boonop een waar-
oor daar gereeld en vurig gedebatteer
word.
Die mens se eerste opdrag was om
die aarde "te bewerk en op te pas”.
Ongelukkig kan ons die reuse fout
maak om die opdrag te beskou as
toestemming om die aarde se hulp-
bronne te stroop, te vermors, te
beskadig en selfs te vernietig.
Ons keuses kan deel wees van die
oplossing eerder as die probleem.
Om goeie rentmeesters te wees hoef
jou nie geld te kos nie. Eet minder
uit, kweek jou eie groente, verwerk
jou kombuisafval in kompos en laat
jou klere op die wasgoeddraad droog
word in plaas van met ’n tuimel-
droeër – al die dinge maak van ons
beter rentmeesters.
Almal ge(mis)bruik die natuur,
maar almal gee nie terug aan die
natuur nie. Bordjies moet ver-
hang word en Moeder Aarde moet
voorkeur kry in elke aksie wat die
mensdom uitvoer.
‘n Doodgewone mens op aarde
gebruik sowat 80 bome in ’n normale
leeftyd.
Hoeveel van daardie 80 het jy al
teruggegee aan die natuur? Moeder
Aarde smag na digte woude, ’n helder,
koningsblou see en ’n skoon hemel-
ruim.
Sy het ’n lang pad geloop. Wanneer
gaan ons leer? Sy’s al wat ons het. Kies
Societas as jy deel van ’n groen leef-
styl wil wees- verminder, hergebruik
en herwin.
Om ’n getroue rentmeester van die
aarde te wees kan “eenvoud” ons van
die modern manie verlos.
Moeder Aarde – sy’s al wat ons het
Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 7
Straatlig is die organisasie wat haweloses op die dorp bedien en Societas is ook op ’n gereelde basis by hul betrokke.
Hulle hou vandag, môre en Vrydag ’n somermark en verkoop werklik fantastiese goed teen baie billike pryse! Naas
hul produkte is daar ook kos, wyn, nagereg en selfs blomme en kuns wat gesmous word.
Volg gerus die skakel na hul Facebook-blad om te sien wat hulle als het…
https://www.facebook.com/Straatlig/photos
Die mark word in die Hofmeyersaal in Kerkstraat gehou, dit is langs Java en Basic Bistro - stapafstand.
André Schwartz vertoning 18 Nov 2015 @ Drostdy teater: Kaartjies teen spesiale tarief vir PRG blokbespreking beskik-
baar – slegs R80. Kontak Ronella van Rensburg by rvrensburg@paulroos.co.za teen 2 Nov 2015.
Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 8

Más contenido relacionado

Destacado

Lớp giám sát thi công
Lớp giám sát thi côngLớp giám sát thi công
Lớp giám sát thi côngtuvanchungchi1
 
Extended metadata oc 2015
Extended metadata   oc 2015Extended metadata   oc 2015
Extended metadata oc 2015cedriessen
 
Suamiku jururawat 2
Suamiku jururawat 2Suamiku jururawat 2
Suamiku jururawat 2Fiona Yong
 
New eye drop gives humans night vision
New eye drop gives humans night visionNew eye drop gives humans night vision
New eye drop gives humans night visionNursing Hi Nursing
 
Untitled Presentation
Untitled PresentationUntitled Presentation
Untitled Presentationjiekey
 

Destacado (6)

Lớp giám sát thi công
Lớp giám sát thi côngLớp giám sát thi công
Lớp giám sát thi công
 
Extended metadata oc 2015
Extended metadata   oc 2015Extended metadata   oc 2015
Extended metadata oc 2015
 
Suamiku jururawat 2
Suamiku jururawat 2Suamiku jururawat 2
Suamiku jururawat 2
 
New eye drop gives humans night vision
New eye drop gives humans night visionNew eye drop gives humans night vision
New eye drop gives humans night vision
 
Money 2020
Money 2020Money 2020
Money 2020
 
Untitled Presentation
Untitled PresentationUntitled Presentation
Untitled Presentation
 

Concipio 272

  • 1. Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk) Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), Mico Hefer, Zirk Mackay Nuus: Renier Hattingh, Dexter Labuschagne, Charl Smit, Jaco Marais, Christo Langenhoven, Christoff Loubser Stuurdingetjies: Luke White (hoof), CP Kock Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht concipioredaksie@gmail.com | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium Uitgawe/Issue 272 Jaargang XIII 30 October 2015 Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za. ConcipioConcipio270 Editions “It is with great sadness that we have to say farewell to arguably the most historic matric class ever to walk the sacred matric grounds. They have certainly provided the perfect end to an amazing legacy left by their 149 precursors.” – Editor (also read page 2) Photo: Thomas Moss “As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten minste die regte kwalifikasies hê. Jy moet ook elke oggend die koerant lees en weet wat aangaan in die wêreld.” p.5
  • 2. Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 2 It is with great sadness that we have to say farewell to arguably the most historic matric class ever to walk the sacred matric grounds. They have certainly provided the perfect end to an amazing legacy left by their 149 precursors. Some highlights from their year include: winning the trian- gular athletics meeting, beating both Greys at rugby and hockey, the first rugby team being crowned best in the world at the Sanex rugby festival in Japan and the choir claiming the title of best boys choir in South Africa. Then again – this is only the begin- ning. The beginning of new legacy and a new dream – the fulfilment of which has become the responsibility of Ben- Jason and his able comrades. Ben-Jason has said that it is impera- tive that we not slump in the shadow left by our forebears, but that we stand tall in the light of opportunity and make the next 150 years more memorable, more successful and more legendary. Because – as Mr Cloete will have you know – that's what we're all about. Semper splendidior. Always more splendid. And so here we stand, at the brink of a new era, with 150 years of tradi- tion behind us and a thousand of possibilities staring us in the face. What more could we possibly ask for? Yours Truly Johan Schoeman Editor-in-Chief Van Agter die Skoolbank
  • 3. Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 3 Jaco Marais Schools mountain biking has grown immensely over the past few years, with competition rising and more schools developing their riders Paul Roos mountain bikers have once again proved their racing prow- ess at the National Schools League Finals, hosted in Magaliesberg, Gauteng. The school’s first team, consist- ing of 10 riders from all age groups, achieved an overall national rank- ing of second place (with a score of 101 points), coming in close behind Menlo Park – who logged 116 points – and thrashing bitter rivals Grey College Bloemfontein by a large mar- gin. About 400 mountain bike riders representing 40 schools contested for the podium. Jamie Penfold earned the gold med- al in the U/14 category, as well as George Ducharme coming 6th and Rossouw Bekker coming in 7th in U/14 and U/16 categories respectively. The team also did exceptionally well in the relay race that took place later that day. Mr Puddu, the team’s enthusiastic manager since 2014, and coaches Hanno Lategan and Steph Senekal were very impressed with the results and are looking forward to training hard to reclaim the title as South Africa's best mountain biking school. Contego is very excited to be a part of this amazing team setup! Contego Pro MTB will be working closely with Ben Puddu, PRG mountainbike team man- ager, with the goal of reaching new heights for this top performing school MTB team! Op die foto van links: Racing captain Rossouw Bekker, Adriaan Louw van Contego, PRG team captain Thomas Moss and team manager Ben Puddu. Die afgelope tyd het Paul Roos Gimnasium ’n groot deurbraak gemaak in Stellenbosch se fietsrykringe. PRG het ’n nuwe titelborgskap losgeslaan, naam- lik dié van Contego. PRG MTB moves on to the next level 1. PRG O/19B: Wen 6 - 0 teen Strand H/S 2. PRG O/15B: Wen 6 - 0 teen Strand H/S Grey Tennis Festival in Bloemfontein. 1. PRG O/19A wen HJS Paarl (Boishaai): 9 - 0 2. PRG O/19A wen Waterkloof: 7 - 2 3. PRG O/19A wen St. Stithian’s: 6 - 3 4. PRG O/19A wen Affies: 5 - 4 (semifinaal) 5. PRG O/19A verloor teen Grey College: 1 - 5 (finaal). Verower die silwer medalje O/15-Toernooi by H/S Stellenbosch 1. PRG O/15 A span neem deel saam met Bloemhof en wen die Toernooi: 1ste plek 2. PRG O/15 B span neem deel saam met Rhenish: 3de plek Tennis
  • 4. Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 4 Multisport Biathlon at Swartland High School BOYS U/15  1st Joshua Sunderland BOYS U/19  1st GJ Bezuidenhoudt   Triathlé Results at PRG BOYS U/17 3rd Timon Machtelinck 2nd Victor Bakker 1st Joshua Sunderland BOYS U/19 2nd Garth Wentley 1st Calvin Durr Biathlé Results At PRG BOYS U/17 3rd Victor Bakker 1st Joshua Sunderland BOYS U/19 2nd James Britz Uitslae teen Bishops 14D verloor 2-8 14C verloor 2-3 14B verloor 1-6 14A verloor 2-8 15D verloor 2-3 15C verloor 1-6 15B Verloor 2-7 15A Verloor 5-7 19D verloor 3-7 19C verloor 0-14 19B verloor 2-15 19A verloor 5-10 Waterpolo Christo Langenhoven Nadat die skool se A-spanne teruggekeer het van ’n baie sukses- volle Affies-toer het drie B-spanne tydens die Oktobervakansie Knysna toe getoer. Die O/14B’s het hul eerste wedstryd – teen Lillyfontein se O/14A’s – met 3 paaltjies gewen, danksy ’n uitstekende boulvertoning deur André Smit, wat 6 paaltjies laat spat het. Die O/15B’s het met 8 paaltjies teen Oakhill College se O/15A-span geseëvier. Fred Louw teken ’n onoor- wonne 52 lopies aan. PRG se O/14B’s klop Hartswater met 7 paaltjies en Pierce Cyster moker 52 lopies, die hoogste indivi- duele telling van die wedstryd. Die O/19B‘s seëvier met ’n indruk- wekkende 4 paaltjies teen Villagers Colts se Eerste Span. Die O/14B’s - die enigste onoorwonne span op die toer – wen met 70 lopies teen Oakh- ill College se O/15A’s.Die O/15B’s wen ook met 70 lopies teen Knysna Sports School se O/15A’s en Remy Engelbrecht vermag ’n driekuns – ’n groot prestasie in enige krieketspeler se boekie.Die O/19B’s ransel Knysna Sekondêr se Eerste XI met 77 lopies af. Jodi Simon teken 55 lopies aan. Knysna-kriekettoer
  • 5. Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 5 Wenke van dié wat weet In die eerste van ’n reeks onderhoude met suksesvolle Paul Roos-oudskoliere, gee die hoof- uitvoerende beampte van Remgro, Jannie Durand, vir ons advies oor die sakeberoepsveld. Renier Hattingh Mnr. Durand glo die sleutel tot die suksesvolle bestuur van jou persoon- like finansies op hoёrskool is niks anders as selfdissipline nie. Jy moet vooraf weet waarvandaan jy geld gaan kry en wat jy daarmee gaan doen. Dus is dit belangrik om nie impulsief te koop nie. Indien jy die geleentheid het, beveel hy dit ook sterk aan om van jongs af ’n paar rand op die aan- delemark te sit. “...want dis op die ou einde in elk geval waar jy die meeste van jou geld oor die langtermyn gaan spaar.” As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten minste die regte kwali- fikasies hê. Jy moet ook elke oggend die koerant lees en weet wat aangaan in die wêreld. As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten minste die regte kwalifikasies hê. Jy moet ook elke oggend die koerant lees en weet wat aangaan in die wêreld. Weet wat gebeur in die ekonomie en ken die wêreld se neigings. Hoekom gaan die rentekoers op? Waarom verander die eenheidspryse? Dit is dié tipe goed waaroor jy moet begin nadink. Algemene kennis is steeds een van jou grootste bates. ’n Finansiële beroep vereis dat jy korrek en presies moet werk en jy moet natuurlik ’n aanvoeling hê vir syfers. Interpretasievaardighede en die toepassing van probleemoploss- ing is baie belangrik vir hierdie tipe beroep. Omdat jy met ander mense se geld gaan werk is integriteit en eerlikheid twee baie belangrike eienskappe waaroor jy moet beskik. Interpretasievaardighede en die toepassing van probleemoplossing is baie belangrik vir hierdie tipe beroep. Mnr. Durand glo die beste deel van hierdie tipe beroep is dat dit uiters bevredigend kan wees. Hy vertel dat dit ’n baie interessante veld is en dat ’n mens by amper enige tipe besig- heid betrokke kan raak. Die kennis wat jy opdoen terwyl jy werk is nie net in Suid-Afrika nuttig nie, maar kan in enige land van toepassing wees. Dit raak veral interessant om die verandering in syfers te sien soos wat ’n maatskappy groei. Volgende keer gesels ek met Jacobus Brink van die musiekgroep ‘Nagligte’. A short history of Remgro Dexter Labuschagne Amongst South Africa’s large cap stocks, Remgro (JSE: REM) is unique. It is the only investment holding company in the FTSE/JSE Top 40 with diverse interests across a num- ber of market sectors. It is also the only one to invest in both listed and unlisted companies. Remgro’s focus is primarily on the southern African market, and it has a handful of international interests. Approximately 65% of Remgro’s portfolio is held in JSE-listed compa- nies. Anton Rupert established the ciga- rette and tobacco company, Rem- brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods. From the 1970s, the group began to obtain interests in financial services, mining, engineering and food. In 1972 the group’s overseas tobacco interests were listed on the London Stock Exchange under Rothman’s International. In 1988 Remgro formed the inter- national and luxury goods company, Richemont, followed by the merger between Rothman’s International and British American Tobacco. Remgro is represented on the boards of the companies it holds and can therefore look after its sharehold- ers’ interests. By focusing on companies that gen- erate strong cash returns, the group has secured an exceptional track record of sound, long-term invest- ments, and has expanded these into telecommunications and technology infrastructure. It has holding in a CIV Group that owns Dark Fibre, a company installing fibre-optic rings in South African cities. Chaired by Old Boy Johann Rupert, Chancellor of the University of Stellenbosch
  • 6. Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 6 ’n Dubbel Zoid en Coke, asseblief Christoff Loubser Youtube, 13 Oktober 2015: Die rocker Francois van Coke en die voorste Afrikaanse rock-chick, Karen Zoid, se liefdesbalade, Toe vind ek jou, se veeltalige deubraak-prestasie maak hierdie maand een van groot feesvieringe. Zoid en Coke is toe ’n goeie mix! So goed dat die rockballade al meer as een miljoen keer op Youtube geluister is en ander Afrikaanse treffers behoo- rlik ore aansit. Dit is ongewoon, want hoofstroommusiek kraai gewoonlik koning op die platform. Nie net het hierdie treffer oornag die lewe gesien nie, maar dit het ook in ses maande ’n nuwe Suid-Afrikaanse musiekkultuur tot stand gebring. Dit is een van die eerste songs wat op enige plek, te eniger tyd geniet kan word, nie net in ’n sweterige klub nie, maar selfs in ’n teater. Verder kan ons ook byvoeg dat hierdie gouenuwe (hopelik oor twintig jaar ’n -oue) dit immers reggekry het om saam te speel op die wêreld se speelgrond en dit in ons moedertaal- wys jóú net Afrikaans is ideaal om die tonge mee los te maak. Oor ‘Toe vind ek jou’ het van Coke die volgende te sê gehad: “Die sukses lê in die eerlikheid en opregtheid van die lirieke, op die oog af ’n liefdes- balade vir my vrou, Lauren. Ek en Karen Zoid het dit saam geskryf en sy het gehelp sodat dit meer kwesbaar as gewoonlik kan wees.” Volgens van Coke lê die triek van liedjiekuns in “eerlikheid” en die milieu waarin jy jouself bevind. Die geheim lê egter in eenvoud en kombi- nasie van beide faktore. Van Coke het die volgende te sê gehad oor die dae toe sy musiek- boompie gebuig is: “My inspirasie het gekom van alles rondom my. Lewen- dig en dood, liefde en haat en alles tussen-in. Ek het musiek begin omdat ek verlief geraak het op Grunge. Dit was eenvoudig genoeg om te speel en het moontlik gelyk. So ek dink my aanslag is om eenvoudige musiek te maak, maar dit moet earlike en opreg wees.” Karen Zoid beskryf egter die liedjie as volg: “Dit is ’n powerhouse op sy eie wat die vermoë het om my over the moon te neem elke nou en dan.” Dit is ons lied. Dit is ons wysie. Lug julle dubbel Zoid en Coke. Toe vind ek jou is in blomtyd. Tjôrts, op die eerste ses, mag daar nog baie wees! Charl Smit Iewers vlug daar diere. ’n Groot boom val neer. Iewers in die verte word nog ’n stad gebou. Iewers vaar ’n vragskip oor die see se laaste blou. En iewers onder alles sug Moeder Aarde swaar. Langs ’n duisend vuil riviere, langs berge van plastiek hardloop die mensdom met hulle oogklappe verby. Ons het ’n verbruikerskultuur wat so behep is met “nuwer”, ”beter” en “meer”. As ’n mens die media glo, sal jy dink omgewingsbewustheid is ’n politieke saak – en boonop een waar- oor daar gereeld en vurig gedebatteer word. Die mens se eerste opdrag was om die aarde "te bewerk en op te pas”. Ongelukkig kan ons die reuse fout maak om die opdrag te beskou as toestemming om die aarde se hulp- bronne te stroop, te vermors, te beskadig en selfs te vernietig. Ons keuses kan deel wees van die oplossing eerder as die probleem. Om goeie rentmeesters te wees hoef jou nie geld te kos nie. Eet minder uit, kweek jou eie groente, verwerk jou kombuisafval in kompos en laat jou klere op die wasgoeddraad droog word in plaas van met ’n tuimel- droeër – al die dinge maak van ons beter rentmeesters. Almal ge(mis)bruik die natuur, maar almal gee nie terug aan die natuur nie. Bordjies moet ver- hang word en Moeder Aarde moet voorkeur kry in elke aksie wat die mensdom uitvoer. ‘n Doodgewone mens op aarde gebruik sowat 80 bome in ’n normale leeftyd. Hoeveel van daardie 80 het jy al teruggegee aan die natuur? Moeder Aarde smag na digte woude, ’n helder, koningsblou see en ’n skoon hemel- ruim. Sy het ’n lang pad geloop. Wanneer gaan ons leer? Sy’s al wat ons het. Kies Societas as jy deel van ’n groen leef- styl wil wees- verminder, hergebruik en herwin. Om ’n getroue rentmeester van die aarde te wees kan “eenvoud” ons van die modern manie verlos. Moeder Aarde – sy’s al wat ons het
  • 7. Uitgawe/Issue 272 Concipio Page 7 Straatlig is die organisasie wat haweloses op die dorp bedien en Societas is ook op ’n gereelde basis by hul betrokke. Hulle hou vandag, môre en Vrydag ’n somermark en verkoop werklik fantastiese goed teen baie billike pryse! Naas hul produkte is daar ook kos, wyn, nagereg en selfs blomme en kuns wat gesmous word. Volg gerus die skakel na hul Facebook-blad om te sien wat hulle als het… https://www.facebook.com/Straatlig/photos Die mark word in die Hofmeyersaal in Kerkstraat gehou, dit is langs Java en Basic Bistro - stapafstand. André Schwartz vertoning 18 Nov 2015 @ Drostdy teater: Kaartjies teen spesiale tarief vir PRG blokbespreking beskik- baar – slegs R80. Kontak Ronella van Rensburg by rvrensburg@paulroos.co.za teen 2 Nov 2015.