1. Vibrant Faith SA dien Christelike gemeentes,
gemeenskappe en huishoudings wat streef om hulle
geloof in ‘n dinamiese wêreld uit te leef
2. Wat is Geloofsvorming?
Die Evangelie van Jesus Christus orienteer ons nie in die
rigting van ‘n voorwerp (bv die hemel) nie,
maar in
die rigting van ‘n Persoon (Jesus Christus, die Here).
Die Evangelie is dan uiteindelik nie ‘n geloof DAT
nie,
maar meer ‘n geloof IN
– Kenneth J Collins
3. 1.
Geloof word deur die werking van die Heilige Gees en
in verhoudinge, veral in ons huise, gevorm.
Faith is formed by the power of the Holy Spirit through
personal, trusted relationships – often in our own
homes.
4. 2.
Daar bestaan ‘n dinamiese vennootskap tussen die
huishouding en die gemeente
The church is a living partnership between the ministry of
the congregation and ministry of the home.
5. 3.
Waar Christus teenwoordig is, is die huishouding die
kerk in die kleine
Where Christ is present in faith, the home is church
too.
13. 5.
Het as sy begin en einde die navolging/”imitation”
van Christus in die fokus (dissipels)
14. Moenie staar nie, klim!
“Don’t stare up the stairs, step up the stairs”
Drie kenmerke van ‘n mentor wie se lewe ‘n
verskil maak:
Outentiek/eg/geloofwaardig
Beskikbaar/ daar/aanspreek
Bevestig/bemoedig/dra vorentoe