10. Die boer pluk een perske , nie drie
perskes nie.
perske perskes
11. Ouma hou van een pynappel en oupa
hou van drie pynappels.
pynappel pynappels
12. Hou jy van groen druiwe ? Nee, ek
hou nie van groen druiwe nie. Ek hou
van swart druiwe.
•druiwe •druiwe
13. Hompie Kedompie sit op die wal,
Hompie Kedompie het afgeval.
Die koning se soldate probeer al
wat hul kan, maar Hompie
Kedompie bly plat soos 'n pan.