SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 19
TITEL
Die begin van `n gedig
is die titel dit vertel
waaroor die gedig
handel
`n Gedig bestaan
uit reëls. Een
reël word `n
versreël
genoem, NIE `N LYN
NIE!!!
Klara Majola
versreël

strofe

paarrym

Klara Majola wou haar vader
toe die skemer sak, gaan haal
waar hy, die blinde, hout vergader;
maar Klara Majola het verdwaal.
Klein Klara Majola lê verkluim
in die Bokkeveld se bros kapok,
haar arms en bene bruin
en kromgetrek soos wingerdstok.
`n Klomp reëls saam wat `n
eenheid vorm, word `n
strofe (stanza) versr
genoem.
Korreltjie sand
Strof Korreltjie korreltjie sand eël
klippie gerol in my hand

e1

Strofe
2

klippie gesteek in my sak
word korreltjie klein en plat

Sonnetjie groot in die blou
ek maak net 'n ogie van jou
blink in my korreltjie klippie
dit is genoeg vir die rukkie
Kindjie wat skreeu uit die skoot
niks in die wêreld is groot
stilletjies lag nou en praat
stilte in Doodloopstraat
VERSKILLENDE
SOORTE STROFES:
2 reëls = koeplet
(dink aan couple)
Ontvlugting
Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug
en dink my nou in Gordonsbaai terug:
Ek speel met paddavisse in 'n stroom
en kerf swatsikas in 'n rooikransboom
Ek is die hond wat op die strande draf
en dom-allenig teen die aandwind blaf
3 reëls = tersine
Verlore Stad
In die reën wat verby is
ver dag en verlore stad
van akkers van duiwe vol dagbreek
was my hande die ene eekhorinkie
vinnig sku maar voorbereid
ver dag en verlore stad
deur al die mense het jy gekom
met 'n eenvoudige glimag
soos van 'n lang reis
4 reëls = kwatryne
Die dwergies
In 'n gat daar onder die sukkeldoring
Het 'n dwergieman sy huis.
Die mure daarvan is goudgeel klei,
En die vloer van silwergruis.
En die lampe is klein vuurvliegies,
Wat skitter soos sonneskyn
As die groen van die skemeraand val
En die son se glans verdwyn.
Die stoele is bergkristalle,
Wat onder die liggies blink;
Die tafel 'n groot wit paddastoel,
Met sy steel in die gruis gesink.
6 reëls = sestet
Wetenskapmannetjies
Julle sit onder swart teleskope
en kyk na die son
tot julle besef dat julle nooit daar sal km.
Pateties bepaal julle dan ligjare
en vertel dat die son as't ware
inkrimp en eendag gaan verdwyn.
Ons sit maar hoog op die windpomp
en kyk hoe die son sy kop stamp
teen die rant
hoe hy bloei
hoe die vaal lug gloei
hoe die bome tot silhoeëtte verskroei.
8 reëls = oktaaf
Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif
Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif
want niemand sal 'n boodskap wat rooi is skiet
nie.
Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek
weet al die jagters sal dink dis die son.
Kyk, my duif kom op en my duif gaan onder
en waar hy vlieg daar skitter oseane
en bome word groen
ek hy kleur my boodkap so bruin oor jou vel
SONNNET

14 reëls

Italiaan
se
sonnet

ENGELSE
SONNET
Italiaanse sonnet
Vroegherfs

OKTA
AF

SESTET

Die jaar word ryp in goue akkerblare,
in wingerd wat verbruin, en witter lug
wat daglank van die nuwe wind en klare
son deurspoel word; elke blom word vrug,
tot selfs die traagstes; en die eerste blare val
so stilweg in die rookvaal bos en laan,
dat die takke van die lang populiere al
teen elke ligte môre witter staan.
O Heer, laat hierdie dae heilig word:
Laat alles val wat pronk en sieraad was
of enkel jeug, en ver was van die pyn;
laat ryp word, Heer, laat u wind waai, laat stort
my waan, tot al die hoogheid eindelik vas
en nakend uit my teerder jeug verskyn.
ENGELSE
SONNET

(4) kwatryn
(4) kwatryn
(4) Kwatryn
(2) Koeplet
14 versreëls
Persoonspreke
rs
Die spreker is NIE die digter
nie!

Die spreker is die VERTELLER in
die gedig.
Eerstepersoonspreker

Derdepersoonsprek
er

Ek

Hy

My

Sy

ons

Hulle
EINDRYM
paarrym
aabbccdd..
kruisrym
..
omarmende rym
Abab
gebroke rym Abba
Abcb
vryevers
abcde....
Verwysingslys
Onnies online. 2013. Inleiding tot poësie graad 11/12 HT/EAT.
[http://onniesonline.weebly.com/powerpoint-skyfies.html]
[Toegang verkry op : 07 Maart 2014]

Vermeulen, C. 2012. Gedig Klara Majola Deur D.J Opperman.
[http://www.slideshare.net/Ceanlia/klara-majola-afrikaansgedig] [Toegang verkry op : 07 Maart 2014]

Más contenido relacionado

La actualidad más candente

Point of view Grade 5
Point of  view Grade 5Point of  view Grade 5
Point of view Grade 5dean dundas
 
Pronouns (grade 4)
Pronouns (grade 4)Pronouns (grade 4)
Pronouns (grade 4)NeilfieOrit2
 
The Recount Writing Pack
The Recount Writing PackThe Recount Writing Pack
The Recount Writing PackTeaching Ideas
 
Ungrateful Twins...A Moral Story For Children
Ungrateful Twins...A Moral Story For ChildrenUngrateful Twins...A Moral Story For Children
Ungrateful Twins...A Moral Story For ChildrenOH TEIK BIN
 
Class - Persuasive Text
Class - Persuasive TextClass - Persuasive Text
Class - Persuasive TextKellwyn Santos
 
Er, Ur, Ir Phonics
Er, Ur, Ir PhonicsEr, Ur, Ir Phonics
Er, Ur, Ir PhonicsDhen Bathan
 
How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...
How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...
How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...Lynn Scotty
 
Stopping by Woods on a Snowy Evening
Stopping by Woods  on a Snowy Evening Stopping by Woods  on a Snowy Evening
Stopping by Woods on a Snowy Evening NikunjBhatti
 
5th grade poetry unit
5th grade poetry unit5th grade poetry unit
5th grade poetry unitmrshunter2u
 
PPT Singular and plural nouns
PPT Singular and plural nounsPPT Singular and plural nouns
PPT Singular and plural nounsRyan Colico
 
Pinocchio class slideshow
Pinocchio class slideshow Pinocchio class slideshow
Pinocchio class slideshow Kimberley Rivett
 
Prepositions and prepositional phrases
Prepositions and prepositional phrasesPrepositions and prepositional phrases
Prepositions and prepositional phrasesSaint John Westminster
 
Long and short vowel sounds
Long and short vowel soundsLong and short vowel sounds
Long and short vowel soundsHiro Nakamura
 

La actualidad más candente (20)

Point of view Grade 5
Point of  view Grade 5Point of  view Grade 5
Point of view Grade 5
 
Pronouns (grade 4)
Pronouns (grade 4)Pronouns (grade 4)
Pronouns (grade 4)
 
Point of View
Point of ViewPoint of View
Point of View
 
The Recount Writing Pack
The Recount Writing PackThe Recount Writing Pack
The Recount Writing Pack
 
Ungrateful Twins...A Moral Story For Children
Ungrateful Twins...A Moral Story For ChildrenUngrateful Twins...A Moral Story For Children
Ungrateful Twins...A Moral Story For Children
 
Class - Persuasive Text
Class - Persuasive TextClass - Persuasive Text
Class - Persuasive Text
 
Er, Ur, Ir Phonics
Er, Ur, Ir PhonicsEr, Ur, Ir Phonics
Er, Ur, Ir Phonics
 
Onomatopoeia
OnomatopoeiaOnomatopoeia
Onomatopoeia
 
How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...
How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...
How to Introduce Kids to Expository Writing - explains something or gives inf...
 
Stopping by Woods on a Snowy Evening
Stopping by Woods  on a Snowy Evening Stopping by Woods  on a Snowy Evening
Stopping by Woods on a Snowy Evening
 
5th grade poetry unit
5th grade poetry unit5th grade poetry unit
5th grade poetry unit
 
PPT Singular and plural nouns
PPT Singular and plural nounsPPT Singular and plural nouns
PPT Singular and plural nouns
 
Weather
WeatherWeather
Weather
 
Pinocchio class slideshow
Pinocchio class slideshow Pinocchio class slideshow
Pinocchio class slideshow
 
Fantasy vs reality
Fantasy vs realityFantasy vs reality
Fantasy vs reality
 
Proper nouns powerpoint
Proper nouns powerpointProper nouns powerpoint
Proper nouns powerpoint
 
Ppt of seven(7) ages
Ppt of seven(7) agesPpt of seven(7) ages
Ppt of seven(7) ages
 
Prepositions and prepositional phrases
Prepositions and prepositional phrasesPrepositions and prepositional phrases
Prepositions and prepositional phrases
 
Denotation and Conotation
Denotation and ConotationDenotation and Conotation
Denotation and Conotation
 
Long and short vowel sounds
Long and short vowel soundsLong and short vowel sounds
Long and short vowel sounds
 

Destacado

Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseRiana-L
 
powerpoint Leestekens
powerpoint Leestekenspowerpoint Leestekens
powerpoint Leestekens0796658
 
Meervoude en verkleining
 Meervoude en verkleining Meervoude en verkleining
Meervoude en verkleiningHetti Nel
 
Klara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans GedigKlara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans GedigCeanlia Vermeulen
 
Afrikaans lesson
Afrikaans lessonAfrikaans lesson
Afrikaans lessonGLeClere
 
Klara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in EnglishKlara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in EnglishCeanlia Vermeulen
 
Verkleinwoorde
VerkleinwoordeVerkleinwoorde
VerkleinwoordeHetti Nel
 
Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseRiana-L
 

Destacado (15)

Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesse
 
powerpoint Leestekens
powerpoint Leestekenspowerpoint Leestekens
powerpoint Leestekens
 
Meervoude en verkleining
 Meervoude en verkleining Meervoude en verkleining
Meervoude en verkleining
 
Klara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans GedigKlara Majola Afrikaans Gedig
Klara Majola Afrikaans Gedig
 
Ontkennende vorm
Ontkennende vormOntkennende vorm
Ontkennende vorm
 
Graad 2 en 3 Meervoude
Graad 2 en 3 MeervoudeGraad 2 en 3 Meervoude
Graad 2 en 3 Meervoude
 
Afrikaans
AfrikaansAfrikaans
Afrikaans
 
Afrikaans lesson
Afrikaans lessonAfrikaans lesson
Afrikaans lesson
 
Leestekens op maat
Leestekens op maatLeestekens op maat
Leestekens op maat
 
Klara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in EnglishKlara Majola: a Introduction in English
Klara Majola: a Introduction in English
 
Verkleinwoorde
VerkleinwoordeVerkleinwoorde
Verkleinwoorde
 
Afrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesseAfrikaanse skoollesse
Afrikaanse skoollesse
 
Informele brief
Informele briefInformele brief
Informele brief
 
Klasreels
KlasreelsKlasreels
Klasreels
 
Informal Brief
Informal BriefInformal Brief
Informal Brief
 

Inleiding tot poesie

  • 1.
  • 2. TITEL Die begin van `n gedig is die titel dit vertel waaroor die gedig handel
  • 3. `n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word `n versreël genoem, NIE `N LYN NIE!!!
  • 4. Klara Majola versreël strofe paarrym Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal. Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok.
  • 5. `n Klomp reëls saam wat `n eenheid vorm, word `n strofe (stanza) versr genoem. Korreltjie sand Strof Korreltjie korreltjie sand eël klippie gerol in my hand e1 Strofe 2 klippie gesteek in my sak word korreltjie klein en plat Sonnetjie groot in die blou ek maak net 'n ogie van jou blink in my korreltjie klippie dit is genoeg vir die rukkie Kindjie wat skreeu uit die skoot niks in die wêreld is groot stilletjies lag nou en praat stilte in Doodloopstraat
  • 7. 2 reëls = koeplet (dink aan couple) Ontvlugting Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug en dink my nou in Gordonsbaai terug: Ek speel met paddavisse in 'n stroom en kerf swatsikas in 'n rooikransboom Ek is die hond wat op die strande draf en dom-allenig teen die aandwind blaf
  • 8. 3 reëls = tersine Verlore Stad In die reën wat verby is ver dag en verlore stad van akkers van duiwe vol dagbreek was my hande die ene eekhorinkie vinnig sku maar voorbereid ver dag en verlore stad deur al die mense het jy gekom met 'n eenvoudige glimag soos van 'n lang reis
  • 9. 4 reëls = kwatryne Die dwergies In 'n gat daar onder die sukkeldoring Het 'n dwergieman sy huis. Die mure daarvan is goudgeel klei, En die vloer van silwergruis. En die lampe is klein vuurvliegies, Wat skitter soos sonneskyn As die groen van die skemeraand val En die son se glans verdwyn. Die stoele is bergkristalle, Wat onder die liggies blink; Die tafel 'n groot wit paddastoel, Met sy steel in die gruis gesink.
  • 10. 6 reëls = sestet Wetenskapmannetjies Julle sit onder swart teleskope en kyk na die son tot julle besef dat julle nooit daar sal km. Pateties bepaal julle dan ligjare en vertel dat die son as't ware inkrimp en eendag gaan verdwyn. Ons sit maar hoog op die windpomp en kyk hoe die son sy kop stamp teen die rant hoe hy bloei hoe die vaal lug gloei hoe die bome tot silhoeëtte verskroei.
  • 11. 8 reëls = oktaaf Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif want niemand sal 'n boodskap wat rooi is skiet nie. Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son. Kyk, my duif kom op en my duif gaan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome word groen ek hy kleur my boodkap so bruin oor jou vel
  • 13. Italiaanse sonnet Vroegherfs OKTA AF SESTET Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan. O Heer, laat hierdie dae heilig word: Laat alles val wat pronk en sieraad was of enkel jeug, en ver was van die pyn; laat ryp word, Heer, laat u wind waai, laat stort my waan, tot al die hoogheid eindelik vas en nakend uit my teerder jeug verskyn.
  • 14. ENGELSE SONNET (4) kwatryn (4) kwatryn (4) Kwatryn (2) Koeplet 14 versreëls
  • 16. Die spreker is NIE die digter nie! Die spreker is die VERTELLER in die gedig.
  • 19. Verwysingslys Onnies online. 2013. Inleiding tot poësie graad 11/12 HT/EAT. [http://onniesonline.weebly.com/powerpoint-skyfies.html] [Toegang verkry op : 07 Maart 2014] Vermeulen, C. 2012. Gedig Klara Majola Deur D.J Opperman. [http://www.slideshare.net/Ceanlia/klara-majola-afrikaansgedig] [Toegang verkry op : 07 Maart 2014]