SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 7
•Matt. 14:22-33
• ‘n Storie van “dadelik” en “wag”.
• Wag is deel van lewens.
• Waiting is our destiny. As creatures
who cannot by themselves bring
about what they hope for, we wait in
the darkness for a flame we cannot
light. We wait in fear for a happy
ending we cannot write. We wait for a
“not yet” that feels like a “not ever”. -
LEWIS SMEDES
•God roep ons om te
wag.
• Baie bybelse voorbeelde: Israel,
Abraham, Josef, Jesus.
• God werk met mense terwyl hulle
wag.
• Dit wat God in ons doen terwyl
ons wag, is net so belangrik soos
dit waarvoor ons wag.
•Om te kan wag vra:
1)Geduldige vertroue – dat God
weet wat Hy doen (2 Pet. 3:8); al
lyk dit nie of goed gaan uitwerk nie;
nie ons tydsberekening nie.
2) Nederigheid – om te besef ek is
nie in beheer nie en ek is ook nie
so belangrik nie.
3) Onuitblusbare hoop – wag vir die
hoop wat ons nie kan sien nie met
volharding. (Rom. 8:24-25)
4) Vetroue in die God wat groter word
– ons beeld van God is te klein; elke
keer as Hy Homself openbaar, staan
ons verbaas; elke keer as ek God
vereer, aanbid, of uit die boot klim
word my ervaring van God groter.
•ONTHOU - God se hand is
ook daar in die proses van
WAG.
Tema: Die uitdaging om te wag op die here

Más contenido relacionado

Más de AGS Lofoord Upington

Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal AGS Lofoord Upington
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding AGS Lofoord Upington
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag AGS Lofoord Upington
 

Más de AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
 

Último

Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.
Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.
Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.Noordwolde, Friesland
 
Hou van elkaar ♦ vijfde paaszondag (B 2024 Ten Bos)
Hou van elkaar  ♦ vijfde paaszondag  (B 2024 Ten Bos)Hou van elkaar  ♦ vijfde paaszondag  (B 2024 Ten Bos)
Hou van elkaar ♦ vijfde paaszondag (B 2024 Ten Bos)Ten Bos
 
Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)
Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)
Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)Ten Bos
 
20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptx
20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptx20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptx
20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptxdgorter
 
Dit is wat Ik wil ....... themadienst in Noordwolde
Dit is wat Ik wil ....... themadienst in NoordwoldeDit is wat Ik wil ....... themadienst in Noordwolde
Dit is wat Ik wil ....... themadienst in NoordwoldeNoordwolde, Friesland
 
2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)
2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)
2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)Noordwolde, Friesland
 
Samen Onderweg ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)
Samen Onderweg  ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)Samen Onderweg  ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)
Samen Onderweg ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)Ten Bos
 

Último (7)

Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.
Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.
Hemelvaartsdag 2024 in deze dienst staan we stil bij de hemelvaart van Jezus.
 
Hou van elkaar ♦ vijfde paaszondag (B 2024 Ten Bos)
Hou van elkaar  ♦ vijfde paaszondag  (B 2024 Ten Bos)Hou van elkaar  ♦ vijfde paaszondag  (B 2024 Ten Bos)
Hou van elkaar ♦ vijfde paaszondag (B 2024 Ten Bos)
 
Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)
Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)
Gezonden vanuit eenheid en vreugde. (7de zondag na Pasen B / Ten Bos 2024)
 
20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptx
20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptx20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptx
20240508ChristusdoorgeloofinhartEfe49ax.pptx
 
Dit is wat Ik wil ....... themadienst in Noordwolde
Dit is wat Ik wil ....... themadienst in NoordwoldeDit is wat Ik wil ....... themadienst in Noordwolde
Dit is wat Ik wil ....... themadienst in Noordwolde
 
2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)
2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)
2024 mei 05 - Luhoff (God gaat niet bij de pakken neerzitten)
 
Samen Onderweg ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)
Samen Onderweg  ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)Samen Onderweg  ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)
Samen Onderweg ♦ O.L.H.-Hemelvaart (Ten Bos B 2024)
 

Tema: Die uitdaging om te wag op die here

  • 1.
  • 2. •Matt. 14:22-33 • ‘n Storie van “dadelik” en “wag”. • Wag is deel van lewens. • Waiting is our destiny. As creatures who cannot by themselves bring about what they hope for, we wait in the darkness for a flame we cannot light. We wait in fear for a happy ending we cannot write. We wait for a “not yet” that feels like a “not ever”. - LEWIS SMEDES
  • 3. •God roep ons om te wag. • Baie bybelse voorbeelde: Israel, Abraham, Josef, Jesus. • God werk met mense terwyl hulle wag. • Dit wat God in ons doen terwyl ons wag, is net so belangrik soos dit waarvoor ons wag.
  • 4. •Om te kan wag vra: 1)Geduldige vertroue – dat God weet wat Hy doen (2 Pet. 3:8); al lyk dit nie of goed gaan uitwerk nie; nie ons tydsberekening nie. 2) Nederigheid – om te besef ek is nie in beheer nie en ek is ook nie so belangrik nie.
  • 5. 3) Onuitblusbare hoop – wag vir die hoop wat ons nie kan sien nie met volharding. (Rom. 8:24-25) 4) Vetroue in die God wat groter word – ons beeld van God is te klein; elke keer as Hy Homself openbaar, staan ons verbaas; elke keer as ek God vereer, aanbid, of uit die boot klim word my ervaring van God groter.
  • 6. •ONTHOU - God se hand is ook daar in die proses van WAG.