SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 8
Handelinge 7
54) Die Joodse leiers was woedend oor
Stefanus se aanklag, en hulle het hulle
woede gewys. 55) Maar Stefanus, vol
van die Heilige Gees, het aanhou opkyk
na die hemel en die heerlikheid van God
gesien. Hy het Jesus in die regeerposisie
reg langs God sien staan.
56) “Kyk,” het hy gesê, “ek sien die
hemel óóp en die Seun van die Mens in
die regeerposisie reg langs God staan!”
57) Toe het hulle hulle ore toegedruk en
hom doodgeskreeu. Soos een man het
hulle op hom afgestorm. 58) Hulle het
hom uit die stad gesleep en hom met
klippe doodgegooi.
Die amptelike getuies het hulle klere
uitgetrek en by die voete van ’n jong
man met die naam Saulus neergesit.
59) Terwyl hulle besig was om Stefanus
te stenig, het hy gebid: “Here Jesus,
ontvang my gees.” 60) Hy het op sy
knieë neergesak en hard uitgeroep:
“Here, moenie hierdie sonde teen hulle
hou nie!” Met hierdie woorde het hy
gesterf.
Heb 1: 13
“En aan watter een van die engele het
Hy ooit gesê: “SIT aan my regterhand
totdat Ek…”
Matt 22:44
“Die Here het tot my Here gespreek:
“SIT aan my regterhand totdat ek…”
Markus 12:36
“Want Dawid self het deur die Heilige
Gees gesê: “Die Here het tot my
gespreek: SIT aan my regterkant totdat
Ek…”
Lukas 22:69
“Van nou af sal die Seun van die mens
SIT aan die regterhand van die krag van
God.
Handelinge 2:30
Omdat hy dan ‘n profeet was en geweet
het dat God vir hom met ‘n eed gesweer
het dat hy uit die vrug van sy lendene
wat die vlees betref, die Christus sou
verwek om op sy troon te SIT
1 Kol 2:12
As julle dan saam met Chrisus opgewek
is, soek die dinge daarbo waar Christus
is en aan die regterhand van God SIT
Tema: Standing Ovation

Más contenido relacionado

La actualidad más candente

Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2AGS Lofoord Upington
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeCornelius Joubert
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheidTema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheidAGS Lofoord Upington
 

La actualidad más candente (9)

Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
 
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
 
WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
Verlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerkVerlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerk
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheidTema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 

Más de AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

Más de AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Tema: Standing Ovation

  • 1.
  • 2. Handelinge 7 54) Die Joodse leiers was woedend oor Stefanus se aanklag, en hulle het hulle woede gewys. 55) Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het aanhou opkyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien. Hy het Jesus in die regeerposisie reg langs God sien staan.
  • 3. 56) “Kyk,” het hy gesê, “ek sien die hemel óóp en die Seun van die Mens in die regeerposisie reg langs God staan!” 57) Toe het hulle hulle ore toegedruk en hom doodgeskreeu. Soos een man het hulle op hom afgestorm. 58) Hulle het hom uit die stad gesleep en hom met klippe doodgegooi.
  • 4. Die amptelike getuies het hulle klere uitgetrek en by die voete van ’n jong man met die naam Saulus neergesit. 59) Terwyl hulle besig was om Stefanus te stenig, het hy gebid: “Here Jesus, ontvang my gees.” 60) Hy het op sy knieë neergesak en hard uitgeroep: “Here, moenie hierdie sonde teen hulle hou nie!” Met hierdie woorde het hy gesterf.
  • 5. Heb 1: 13 “En aan watter een van die engele het Hy ooit gesê: “SIT aan my regterhand totdat Ek…” Matt 22:44 “Die Here het tot my Here gespreek: “SIT aan my regterhand totdat ek…”
  • 6. Markus 12:36 “Want Dawid self het deur die Heilige Gees gesê: “Die Here het tot my gespreek: SIT aan my regterkant totdat Ek…” Lukas 22:69 “Van nou af sal die Seun van die mens SIT aan die regterhand van die krag van God.
  • 7. Handelinge 2:30 Omdat hy dan ‘n profeet was en geweet het dat God vir hom met ‘n eed gesweer het dat hy uit die vrug van sy lendene wat die vlees betref, die Christus sou verwek om op sy troon te SIT 1 Kol 2:12 As julle dan saam met Chrisus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God SIT