SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 5
BREEK LOS UIT SATAN SE
WURGGREEP
Jentezen Franklin
Joh. 10:9-11
Joh. 10:10 Ek is hier om vir julle die kans te gee om altyd
by God te wees. By Hom sal julle die lewe voluit kan
geniet. En dit is lekkerder as enigiets anders, glo my!
(DB)
... I came that they may have and enjoy life, and have it
in abundance (to the full, till it overflows) (Ampl)
Waar lê die probleem?
Daar is ’n slang in die hoenderhok!
Asem = simbool van lewe
Gen 2:7 En die HERE God het die mens geformeer uit die
stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe
geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.
Hand 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die
Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees
in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en
tot aan die uiterste van die aarde.
Die vyand wil ons kom wurg
Hand 16:16 En terwyl ons op pad was na die bidplek,
kom ‘n slavin met ‘n waarsêende gees ons teë, wat vir
haar eienaars deur waarsêery groot wins ingebring het.
Moenie die tekens ignoreer nie
Mislukte kind van God
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)

Más contenido relacionado

Destacado

13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 
31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale verandering31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale veranderingErnest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!Ernest Potgieter
 
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaasErnest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit
6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit
6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteitErnest Potgieter
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 

Destacado (20)

Hoe gaan jou storie klink
Hoe gaan jou storie klinkHoe gaan jou storie klink
Hoe gaan jou storie klink
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
13 april 2014 liefde
13 april 2014 liefde13 april 2014 liefde
13 april 2014 liefde
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Big bang regtig
Big bang regtigBig bang regtig
Big bang regtig
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
Is Sy beter, beter 1 Des
Is Sy beter, beter 1 DesIs Sy beter, beter 1 Des
Is Sy beter, beter 1 Des
 
Waarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 DesWaarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 Des
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale verandering31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale verandering
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
 
Weegskaal
WeegskaalWeegskaal
Weegskaal
 
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
18 jan 15 hy het jou lief
18 jan 15 hy het jou lief18 jan 15 hy het jou lief
18 jan 15 hy het jou lief
 
6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit
6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit
6 april 2014 jou lojaliteit verklap jou prioriteit
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 

Más de Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 

Más de Ernest Potgieter (20)

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 

19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)

  • 1. BREEK LOS UIT SATAN SE WURGGREEP Jentezen Franklin Joh. 10:9-11
  • 2. Joh. 10:10 Ek is hier om vir julle die kans te gee om altyd by God te wees. By Hom sal julle die lewe voluit kan geniet. En dit is lekkerder as enigiets anders, glo my! (DB) ... I came that they may have and enjoy life, and have it in abundance (to the full, till it overflows) (Ampl) Waar lê die probleem? Daar is ’n slang in die hoenderhok! Asem = simbool van lewe
  • 3. Gen 2:7 En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword. Hand 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. Die vyand wil ons kom wurg Hand 16:16 En terwyl ons op pad was na die bidplek, kom ‘n slavin met ‘n waarsêende gees ons teë, wat vir haar eienaars deur waarsêery groot wins ingebring het.
  • 4. Moenie die tekens ignoreer nie Mislukte kind van God

Notas del editor

  1. #Joh. 10:10 .... #Ampl Wat is die prentjie wat u gekry het soos wat ons die verse gelees het? ’n Prentjie van oorwinning, blydskap, die lewe is ’n lied, ’n lewe sonder gebrek, vryheid. Dit lyk vir my baie aantreklik. Dit lyk na die tipe lewe wat ek graag sal wil hê? Stem u saam? Is dit wat u konstant beleef? #Waar lê die probleem? Hoekom beleef ons as kinders nie altyd prakties die goed wat Joh. 10:10 van praat nie? Ek wil begin met ’n storie wat ek in die boek vind. Die storie van ’n slang wat in die hoenderhok gekom het en ’n eier kom steel het. Waar lê die probleem? #Daar is ’n slang in die hoenderhok! Die kerk, elke wedergebore kind van God, het nou, meer as ooit, nodig om die slange uit die hoenderhok te jaag. Ons het ’n vyand en sedert hy sy 1ste verskyning gemaak het in die tuin van Eden het hy nog nie toe opgegooi nie. Hy wil die eiers in die hoenderhok kom steel. Hy wil ons kom beroof van al die mooi, goeie en spesiale dinge wat God vir ons het. Hy wil jou geestelike lewe, verhouding met God, iets moeilik, sleg en n konstante stryd kom maak. Hy wil he dat dit iets sal word wat God nooit veronderstel het dit moet wees nie. Die duiwel het verskillende tegnieke waarmee hy ons probeer teister. Een van hulle is om soos ’n luislang stadig maar seker alle lewe uit ons uit te wil druk. Hy wil homself stadig en ongemerk om ons kom draai en begin om alle lewe (asem) uit ons uit te druk. #Asem = simbool van lewe Een van die maniere om te kyk of iemand nog lewe is om te kyk of hy nog asem haal. Solank hy nog asem haal is daar nog hoop. God is die oorsprong van asem.
  2. #Gen 2:7 ..... Hierdie is ’n wonderlike vers. Sonder om hier vas te val sien ons dat ’n lewelose modder beeld lewendig word toe God Sy asem daarin blaas. Man, dit is die krag van God se asem, Sy HG. Nou voel ek sommer om ’n prekie hieroor te preek maar ek sal nie. Asem, wind en lug is almal simbole van die HG. In die O/T het God fisies Sy asem in Adam, die 1ste mense kom blaas. In die N/T gebeur dit weer, net op ’n ander manier. #Hand 1:8 .... Heilige = hagios en Gees = pneuma = asem of vars briesie. God wat weer op ’n vars, nuwe, manier vir die mens kom lewe gee. Hy noem dit krag. Hierdie keer nie fisiese lewe nie maar geestelike lewe/krag. Weet die woord vir krag = dunamos = dinamiet of wonderwerkende krag. Krag, ten spyte van of krag ten midde van. Dit is hierdie krag/asem wat die duiwel wil kom vernietig. Hoe doen hy dit? Een van die maniere is, ..... #Die vyand wil ons kom wurg Die vyand wil elke greintjie asem uit ons uit wurg. Sonder die krag en salwing van die HG is ons kragteloos en nutteloos. In Hand 16:16 lees ons van die 1ste en enigste keer in Hand waar die naam van ’n onreine gees gegee word #Hand 16:16 ..... Die Afr. Vertaling = waarsêende gees. Die Griekse woord is poo'-thone wat ook vertaal kan word met Python (luislang) Kan dit wees dat God wil hê dat ons in besonder kennis sal neem van die gees van die luislang wat homself om jou en my en die kerk wil draai en elke greintjie lewe uit ons uit druk? ’n Luislang pik of spoeg nie. Hy draai homself om jou lyf en versmoor jou. Hy draai homself so styf om jou lyf dat jy letterlik nie kan asem kry nie. Dit begin baie skadeloos maar eindig dodelik. In Hand 16 is Paulus en Silas op pad om te gaan bid toe hierdie luislang gees hulle probeer onderbreek. Dit is vandag nie anders nie. Die Luislang gees sal jou gebedslewe probeer onderbreek. Hy gaan jou probeer stop om aan God ’n lofoffer en aanbiddingsoffer te bring. Onthou, ’n offer kos ’n prys. Dit is daardie deel van ons lofprysing waar dit iets van my begin vra. Waar alles nie meer so maklik en spontaan kom nie. Die vyand funksioneer ook soos ’’n luislang. Hy wil homself stadig en ongesiens om ons kom draai om ons uiteindelik geestelik dood te maak. Voel dit vir jou jy is besig om passie te verloor vir die Here, Sy woord, gebed of lofprysing?
  3. #Moenie die tekens ignoreer nie Moet dit nie ignoreer asof dit iets is wat vanself verby sal gaan nie. Verstaan die gees van die luislang en veg hom te alle koste. Die storie van Hand 16 sê vir ons ’n klomp goed rondom gebed, lofprysing en die krag en teenwoordigheid van die HG. Indien die vyand jou nie kan stop om kind van God te word nie, skakel hy oor na plan B #Mislukte kind van God en dit is om jou ’n mislukte kind van God te maak. Hy doen dit deur stadig maar seker die verleiding en sorge van die lewe, versoekings en moeilike tye te gebruik om al die lewe uit ons uit te druk. Hy werk stadig, subtiel maar doelgerig en met n duidelike plan. Voor jy jou kon kry het hy homself so styf om jou gedraai, jy raak kortasem, sonder krag en nie meer instaat om uit sy greep uit te kom nie. Gaan volgende keer gesels oor “Word jy aangeval?”. Moontlik weet jy na vanaand die luislang is besig om homself om jou te draai. Dalk wonder jy of dalk is jy salig onbewus van dit waarmee hy besig is. Moenie die volgende deel mis nie!