Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan.
Eers word Robbie 30. Toe word Bea 1 en toe. Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux en bereik die hoogtepunt van die jaar…
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Practicing communication
1. Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan
Eers word Robbie 30
Toe word Bea 1
en toe
Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux
en bereik die hoogtepunt van die jaar…
2. ‘n Nuwe dag
vol wolkeprag
Die dag bring nie net reën
maar ook ons grootste seen.
Met groot opwinding
wag ons om te kyk wat 12 uur bring.
Bea, ‘n klein sussie vir Emma
en sommer baie vreugde vir Mamma
Welkom, my liefste ding
in ‘n kamer waar die voeltjies sing,
in ‘n familie met harte
wat jou net met liefde wil omring
9. Robbie, die honde-man van kleintyd af….. Hopenlik
ontgroei Bea haar Uil –liefde. (Ek moes nooit daai
koek vir Johann gebak het nie……)
10.
11.
12.
13.
14. Ek het soveel op my hart gehad toe ek
hiermee begin het, maar vanaand is ek stil…
Net dankbaar vir my wonderlike kinders en
skoonkinders
Baie dankie vir julle liefde, ek is so trots op
almal van julle!
Happy Birthday Bea, happy 30 wees Robbie &
happy honeymoon T & M!