SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 19
Descargar para leer sin conexión
Spaans




         1
Surrealisme het vir hom natuurlik gekom, ekstrovert. Hoogs ontwikkel in drama: lesings,
toneelstukke. Doen eenmaal lesing in duikpak.




                                                                                          2
Gebruik dikwels beelde uit sy drome en herinneringe uit sy kinderdae, Dali is beinvloed
van Freud se psigo-analitiese metodes. Freud het oor sy werk gese: “Dit is nie die
bewuste wat ek in jou skilderye sien nie, maar die onderbewuste … die misterie is baie
duidelik.”




                                                                                          3
Tema is tyd, tyd wat verbygaan en tyd wat stilstaan. Hy skilder met baie detail =
vergrootglas. Profiel van kunstenaar le op verlate strand = see in die verte. Donker
landskap, gee “middag”-gevoel.




                                                                                       4
5
Werk tradisioneel akademies, kombineer dit met onderbewuste-inspirasie. Gebruik baie
simboliek in sy werk.




                                                                                       6
Skilderye word soms “handgeskilderde droom-foto’s” genoem, party skilderye het
werklike foto’s opgeplak gehad. Werk is steeds lewensgetrou al is die beelde onbekend.




                                                                                         7
Spaans. Gebruik motiewe uit sy verbeelding, kinderbeelde. Biomorfiese beelde = beelde
wat ooreenstem met die werklikheid maar verander is. Kan nog sien wat dit is.




                                                                                        8
Gebruik verskillende vorms. Maak gebruik van outomatisme, onbeheersde werk. Kan
enige plek op die doek begin. Byna soos doodle. Min perspektief. Hy brei kwashale en
vorms uit op die doek op ‘n onbepaalde wyse = outomatiese skildermetode.




                                                                                       9
Speeldingrige hond wat alleen op ‘n heuwel staan. Die toneel bevat ‘n dekoratiewe
maan met ‘n voëlagtige figuur aan die bokant. Die mees surrealistiese vorm is die leer,
met geen ondersteuning, wat lyk asof dit nerens heen lei nie. Soos die na bo strek raak
dit al hoe meer vaag.




                                                                                          10
Belgiese kunstenaar, Die voorwerpe in sy werk is herkenbaar maar die plasing, maak dit
onrealisties en droomagtig.




                                                                                         11
12
Die swart sirkel in die middel verwys na die oog se pupil en ook na ‘n soneklips. Die
toeskouer voel effens van balans af as gevolg van die nabye perspektief van die oog
asook die karakter daaragter. Ons is nie seker of ons refleksie van die lug en wolke sien
nie, en of ons in die oog is en daardeur na die lug kyk nie. Soos watter een lyk dit vir
julle?




                                                                                            13
Transfixed: deurboor. Hy plaas twee voorwerpe in ‘n jukstaplasing tot mekaar wat ‘n
onbekende effek weergee. Verskillende motiewe in die werk is baie duidelik, maar dit is
hul verhouding tot mekaar wat “weird” is. Byna soos die plasing van teenoorgeseldes
teenoor mekaar. Skep die idee van tydloosheid, immobiliteit. Kan jy dit raaksien? Die
horlosie stel ‘n spesifieke uur voor, maar die kandelare is leeg. Geen kerse nie. Die koue,
steriele kamer is net reghoekige vorms, geen menslike vorms. ‘n Stoomtrein bars byna
deur die kaggel, sonder om iets aan die muur te doen. Die trein se skaduwee is snaaks
omdat daar geen ligbron is daarvoor nie. Die rook dui aan dat die trein beweeg, tog kom
dit voor asof die trein stilstaan en dit verdwyn in skoorsteen.




                                                                                              14
Gebore in Pretoria, kunstenaar in 1950’s. Grootliks beinvloed deur die Europese
beweging van Kubisme en Surrealisme en integreer dit met die Afrika tema.




                                                                                  15
16
Groot invloed was ook sy ervarings tydens diensplig en die Noorde van Afrika en meer
spesifiek die Ndebele-stamme rondom Pretoria.




                                                                                       17
18
19

Más contenido relacionado

Más de Afrikaans Hoer Meisieskool (20)

Post impressionisme agtergrond
Post impressionisme  agtergrondPost impressionisme  agtergrond
Post impressionisme agtergrond
 
Romeinse kuns
Romeinse kunsRomeinse kuns
Romeinse kuns
 
Griekse kuns 2012
Griekse kuns 2012Griekse kuns 2012
Griekse kuns 2012
 
Voortrekkermonument
VoortrekkermonumentVoortrekkermonument
Voortrekkermonument
 
Monet en rodin
Monet en rodinMonet en rodin
Monet en rodin
 
Excoledes des beaux arts
Excoledes des beaux artsExcoledes des beaux arts
Excoledes des beaux arts
 
Disasters of war
Disasters of warDisasters of war
Disasters of war
 
Diane victor klasopdrag
Diane victor klasopdragDiane victor klasopdrag
Diane victor klasopdrag
 
Degas
DegasDegas
Degas
 
Romantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turnerRomantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turner
 
Realisme
RealismeRealisme
Realisme
 
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
 
Proteskuns in sa
Proteskuns in saProteskuns in sa
Proteskuns in sa
 
Propanganda inleiding
Propanganda inleidingPropanganda inleiding
Propanganda inleiding
 
Banksy
BanksyBanksy
Banksy
 
Weerstandkuns medu
Weerstandkuns meduWeerstandkuns medu
Weerstandkuns medu
 
Masker mediums
Masker mediumsMasker mediums
Masker mediums
 
Primitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrikaPrimitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrika
 
Pre historiese kuns
Pre historiese kunsPre historiese kuns
Pre historiese kuns
 
Angus taylor
Angus taylorAngus taylor
Angus taylor
 

Dali en miro

  • 1. Spaans 1
  • 2. Surrealisme het vir hom natuurlik gekom, ekstrovert. Hoogs ontwikkel in drama: lesings, toneelstukke. Doen eenmaal lesing in duikpak. 2
  • 3. Gebruik dikwels beelde uit sy drome en herinneringe uit sy kinderdae, Dali is beinvloed van Freud se psigo-analitiese metodes. Freud het oor sy werk gese: “Dit is nie die bewuste wat ek in jou skilderye sien nie, maar die onderbewuste … die misterie is baie duidelik.” 3
  • 4. Tema is tyd, tyd wat verbygaan en tyd wat stilstaan. Hy skilder met baie detail = vergrootglas. Profiel van kunstenaar le op verlate strand = see in die verte. Donker landskap, gee “middag”-gevoel. 4
  • 5. 5
  • 6. Werk tradisioneel akademies, kombineer dit met onderbewuste-inspirasie. Gebruik baie simboliek in sy werk. 6
  • 7. Skilderye word soms “handgeskilderde droom-foto’s” genoem, party skilderye het werklike foto’s opgeplak gehad. Werk is steeds lewensgetrou al is die beelde onbekend. 7
  • 8. Spaans. Gebruik motiewe uit sy verbeelding, kinderbeelde. Biomorfiese beelde = beelde wat ooreenstem met die werklikheid maar verander is. Kan nog sien wat dit is. 8
  • 9. Gebruik verskillende vorms. Maak gebruik van outomatisme, onbeheersde werk. Kan enige plek op die doek begin. Byna soos doodle. Min perspektief. Hy brei kwashale en vorms uit op die doek op ‘n onbepaalde wyse = outomatiese skildermetode. 9
  • 10. Speeldingrige hond wat alleen op ‘n heuwel staan. Die toneel bevat ‘n dekoratiewe maan met ‘n voëlagtige figuur aan die bokant. Die mees surrealistiese vorm is die leer, met geen ondersteuning, wat lyk asof dit nerens heen lei nie. Soos die na bo strek raak dit al hoe meer vaag. 10
  • 11. Belgiese kunstenaar, Die voorwerpe in sy werk is herkenbaar maar die plasing, maak dit onrealisties en droomagtig. 11
  • 12. 12
  • 13. Die swart sirkel in die middel verwys na die oog se pupil en ook na ‘n soneklips. Die toeskouer voel effens van balans af as gevolg van die nabye perspektief van die oog asook die karakter daaragter. Ons is nie seker of ons refleksie van die lug en wolke sien nie, en of ons in die oog is en daardeur na die lug kyk nie. Soos watter een lyk dit vir julle? 13
  • 14. Transfixed: deurboor. Hy plaas twee voorwerpe in ‘n jukstaplasing tot mekaar wat ‘n onbekende effek weergee. Verskillende motiewe in die werk is baie duidelik, maar dit is hul verhouding tot mekaar wat “weird” is. Byna soos die plasing van teenoorgeseldes teenoor mekaar. Skep die idee van tydloosheid, immobiliteit. Kan jy dit raaksien? Die horlosie stel ‘n spesifieke uur voor, maar die kandelare is leeg. Geen kerse nie. Die koue, steriele kamer is net reghoekige vorms, geen menslike vorms. ‘n Stoomtrein bars byna deur die kaggel, sonder om iets aan die muur te doen. Die trein se skaduwee is snaaks omdat daar geen ligbron is daarvoor nie. Die rook dui aan dat die trein beweeg, tog kom dit voor asof die trein stilstaan en dit verdwyn in skoorsteen. 14
  • 15. Gebore in Pretoria, kunstenaar in 1950’s. Grootliks beinvloed deur die Europese beweging van Kubisme en Surrealisme en integreer dit met die Afrika tema. 15
  • 16. 16
  • 17. Groot invloed was ook sy ervarings tydens diensplig en die Noorde van Afrika en meer spesifiek die Ndebele-stamme rondom Pretoria. 17
  • 18. 18
  • 19. 19