Die Grieke vertel stories, wat hulle geglo het, oor die familie lewe van die gode, en het ’n miete oor oor hoe die wereld ontstaan het. Die stories het ’n patroon; jong man gaan op ’n ruistog na die ’n ver land waar hy ’n aantal take moet uitvoer om die hand van ’n dame te wen wat dan die dogter van ’n koning is. Sukses bring hom tot die koninhkryk, dan volg dood gewoontelik van die opstoker van slegte dinge en hulle lewe dan ‘Happyly ever after‘