SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 10
REALISME
     Gr. 11 Visuele studies
Die industriële rewolusie verander die
samelewing…..

• Tuisnywerheid word vervang deur fabrieke.
• Arbeid deur plaasdiere word vervang deur die stoomenjin te
gebruik.
• Base word ryker, armes word armer = gaping vergroot.
• Verstedeliking = oorbevolking in die stede.
                 = plase word leër.
Die eerste kamera
word ontwikkel

• Kompeteer met die
kamera, om ‘n objektiewe,
lewensgetroue uitbeelding
te gee.

      Heg ons vandag
   steeds soveel waarde
       aan akkurate,
      lewensgetroue
       uitbeeldings?
REALISME vs. ROMANTISISME
• Fokus op die aktuele wêreld.     • Begin belangstel in die
                                   mense se geestestoestand.
• Emosioneel onbetrokke.
                                   • Fokus op emosionele
• Beeld werklikheid uit, sosiale   uitdrukking en sentiment.
omstandighede.
                                   • Grootliks aan die kant van
                                   die onderdruktes.


                          teenreaksie
REALISME-TEMAS
• Beeld die “werklikheid” van die samelewing
  uit…. bv. bedelaars, armoede, arbeiders,
  prostitute ens.




 • Skok hoë- en middelklas kunsondersteuners.
 • Beweeg weg van die ideaal.
Gustave Courbet
• Twee van sy werke
  word afgekeur vir ‘n
  uitstalling in 1855.
• Eerste
  eenmanuitstalling en
  uitgang teen die
  kunsgemeenskap.
• Onsmaakvol, sien neer
  op samelewing.
Gustave Courbet, Klipbrekers, 1849, Olie op doek
Jean-François Millet




Jean-Francois Millet, “The Gleamers”, 1857. Olie op doek
Honoré Daumier
• Word beide ‘n Realis en Romantikus
  genoem.
• Een van die grootste direkte uitbeelders
  van sosiale onreg.
• Skep duidelike teenstelling in sy twee
  werke: “Third-Class carriage” en
  “Interior of First-Class carriage.”
Honoré Daumier,                        Honoré Daumier,
“Interior of a First-Class Carriage” , 1864.   “Third-Class Carriage”, 1862
              Kryt en Waterverf                        Olie op doek

Más contenido relacionado

Más de Afrikaans Hoer Meisieskool (20)

Griekse kuns 2012
Griekse kuns 2012Griekse kuns 2012
Griekse kuns 2012
 
Clementina vd walt
Clementina vd waltClementina vd walt
Clementina vd walt
 
Antieke egipte verkort
Antieke egipte verkortAntieke egipte verkort
Antieke egipte verkort
 
Voortrekkermonument
VoortrekkermonumentVoortrekkermonument
Voortrekkermonument
 
Monet en rodin
Monet en rodinMonet en rodin
Monet en rodin
 
Excoledes des beaux arts
Excoledes des beaux artsExcoledes des beaux arts
Excoledes des beaux arts
 
Disasters of war
Disasters of warDisasters of war
Disasters of war
 
Diane victor klasopdrag
Diane victor klasopdragDiane victor klasopdrag
Diane victor klasopdrag
 
Degas
DegasDegas
Degas
 
Romantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turnerRomantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turner
 
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
 
Proteskuns in sa
Proteskuns in saProteskuns in sa
Proteskuns in sa
 
Propanganda inleiding
Propanganda inleidingPropanganda inleiding
Propanganda inleiding
 
Banksy
BanksyBanksy
Banksy
 
Weerstandkuns medu
Weerstandkuns meduWeerstandkuns medu
Weerstandkuns medu
 
Masker mediums
Masker mediumsMasker mediums
Masker mediums
 
Primitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrikaPrimitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrika
 
Pre historiese kuns
Pre historiese kunsPre historiese kuns
Pre historiese kuns
 
Angus taylor
Angus taylorAngus taylor
Angus taylor
 
Gr9 musiek
Gr9 musiekGr9 musiek
Gr9 musiek
 

Realisme

  • 1. REALISME Gr. 11 Visuele studies
  • 2. Die industriële rewolusie verander die samelewing….. • Tuisnywerheid word vervang deur fabrieke. • Arbeid deur plaasdiere word vervang deur die stoomenjin te gebruik. • Base word ryker, armes word armer = gaping vergroot. • Verstedeliking = oorbevolking in die stede. = plase word leër.
  • 3. Die eerste kamera word ontwikkel • Kompeteer met die kamera, om ‘n objektiewe, lewensgetroue uitbeelding te gee. Heg ons vandag steeds soveel waarde aan akkurate, lewensgetroue uitbeeldings?
  • 4. REALISME vs. ROMANTISISME • Fokus op die aktuele wêreld. • Begin belangstel in die mense se geestestoestand. • Emosioneel onbetrokke. • Fokus op emosionele • Beeld werklikheid uit, sosiale uitdrukking en sentiment. omstandighede. • Grootliks aan die kant van die onderdruktes. teenreaksie
  • 5. REALISME-TEMAS • Beeld die “werklikheid” van die samelewing uit…. bv. bedelaars, armoede, arbeiders, prostitute ens. • Skok hoë- en middelklas kunsondersteuners. • Beweeg weg van die ideaal.
  • 6. Gustave Courbet • Twee van sy werke word afgekeur vir ‘n uitstalling in 1855. • Eerste eenmanuitstalling en uitgang teen die kunsgemeenskap. • Onsmaakvol, sien neer op samelewing.
  • 7. Gustave Courbet, Klipbrekers, 1849, Olie op doek
  • 8. Jean-François Millet Jean-Francois Millet, “The Gleamers”, 1857. Olie op doek
  • 9. Honoré Daumier • Word beide ‘n Realis en Romantikus genoem. • Een van die grootste direkte uitbeelders van sosiale onreg. • Skep duidelike teenstelling in sy twee werke: “Third-Class carriage” en “Interior of First-Class carriage.”
  • 10. Honoré Daumier, Honoré Daumier, “Interior of a First-Class Carriage” , 1864. “Third-Class Carriage”, 1862 Kryt en Waterverf Olie op doek