SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 23
to copyright.




      Sonder bloedvergieting is daar geen vergifnis vir sonde nie . . .
God is Heilig . . .




                Heilig, heilig, heilig is die Here God,
die Almagtige, wat was en wat is en wat kom! - Openbaring 4:8(b)
God is Regverdig . . .




U troon, o God, is vir ewig & altyd, die septer
 van U Koningkryk is ‘n regverdige septer. U
 het geregtigheid lief & haat goddeloosheid
              Psalms 45:7-8(a)
Omdat God Heilig is . . .
 Is enige oortreding van God se standaard, sonde. . . teen God self




Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oe . . . Psalm 51: 6
Die natuurlike uitwerking van sonde teen God, is dood,
      nie net fisiese dood nie, maar ewige dood!




   Want die loon van die sonde is die dood . . .         Romeine 6:23
Omdat God Regverdig is tref Hy ‘n duidelike onderskeid tussen die regverdige
           & die goddelose, tussen die wat God dien & die wat Hom nie dien nie . .




                                                                         Maleagi 4: 1 Want
                                                                             kyk, die dag
                                                                         kom, en dit brand
                                                                         soos ‘n oond. Dan
                                                                               sal al die
                                                                        vermeteles & almal
                                                                        wat goddeloosheid
                                                                             bedrywe, ‘n
                                                                          stoppel wees; en
                                                                          die dag wat kom
                                                                          sal hulle aan die
                                                                        brand steek, se die
                                                                            Here van die
                                                                        leerskare; sodat dit
                                                                            vir hulle geen
Maar vir julle wat My Naam vrees, sal die son
                                                                          wortel of tak sal
van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing
                                                                             oorlaat nie
onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en
huppel soos kalwers uit die stal . . . Maleagi 4: 2
Exodus 34:6-7
Here, Here, barmha
rtige & genadige
God, lankmoedig &
groot van
goedertierenheid &
trou; wat die
goedertierenheid
bewaar vir
duisende, wat
ongeregtigheid &
oortreding & sonde
vergewe, maar
NOOIT ongestraf
laat bly nie;
wat die
ongeregtigheid van
die Vaders besoek
aan die kinders &     As ek my sondes voor God bely, Hy is getrou en Regverdig om my te
aan die                 vergewe, maar geen sonde sal ooit ongestraf gelaat word nie . . .
kindskinders, aan
die derde & aan die
vierde geslag. . .
Alhoewel God barmhartig is, is Hy ook regverdig
God bly getrou aan Sy verbond dat sonde strafbaar is met die dood. . .




                                                        Die kruisdood van
                                                       Jesus Christus toon
                                                        beide die liefde &
                                                       regverdigheid van
                                                        God, deur Sy eie
                                                        Seun nie te spaar
                                                      nie, maar Hom oor te
                                                        gee aan die bitter
                                                      straf vir sonde sodat
                                                         ek & jy deur die
                                                        geloof ‘n kans tot
                                                       ewige lewe het . . .




Golgotha is die hoogste bewys van God se Liefde & Regverdigheid . . .
Hy het geen gestalte of
WAT BEHELS GOD SE STRAF                                 heerlikheid gehad, dat ons Hom
                                                             sou aansien nie, en geen
                                                          voorkoms, dat ons Hom sou
                                                       begeer nie. Hy was verag & deur
                                                         die mense verlaat, ‘n Man van
                                                       smarte & bekend met krankheid;
                                                         ja, soos Een vir wie ‘n mens sy
                                                        gelaat verberg; Hy was verag &
                                                           ons het Hom nie geag nie.
                                                       Nogtans het Hy ons krankhede op
                                                        Hom geneem & ons smarte- die
                                                       het Hy gedra; maar ons het Hom
                                                        gehou vir Een wat geplaag, deur
                                                          God geslaan & verdruk was.




Maar Hy is ter willie van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede
  is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring was op Hom; en deur
            Sy wonde het daar vir ons genesing gekom – Jesaja 53:2(b)-5
Alhoewel die dood ‘n regverdige straf
  vir sonde teen die Skepper van die
    mens is, sien ons die liefdevolle
vergewinsgesindheid van Ons Dierbare
 Here wanneer Hy in Esegiel 33:11 se:
 “ So waar as Ek leef” spreek die Here
Here, gewis: “Ek het geen behae in die
   dood van die goddelose nie, maar
 daarin dat die goddelose hom bekeer
        van sy weg & lewe . . .”

    “ Bekeer julle, bekeer julle van jul verkeerde wee! Waarom tog wil julle sterwe?”
                                                                           - Esegiel 33:11(b)
Die keuse om lewe en dood is in jou eie hande . . .
Aan die kruis op Golgotha word ‘n riet met ‘n asynlap in Christus se mond gesit . . .
               Soos ‘n Septer in die hand van ‘n Regverdige God . . .
Hier kom die twee rowers weerskante van Jesus aan die kruis
              by ‘n T-aansluiting in hul lewens . . .




 Soos elke mens wat deur God die lewe gegee is . . . maak hul ‘n eie keuse
om hul straf oor te gee aan die Seun van God deur te erken dat hul verlore is;
         of om self die straf vir hul oortredings teen God te dra . . .
Jesus Christus sal die lewende en die dode oordeel by Sy verskyning . . . II Timotheus 4:1
En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe
Hebreers 10: 30
  “ My kom die
wraak toe, Ek sal
vergelde, spreek
 die Here . . . die
 Here sal Sy volk
     oordeel.
Vreeslik is dit om
   te val in die
  hande van die
 lewende God.”
Die verering van ander wesens as gode . . .




Die smarte van hulle wat ‘n ander god met gawes vereer, sal menigvuldig wees; ek sal hulle
  drankoffers van bloed nie uitgiet en hulle name op my lippe nie neem nie – Psalms 16:4
Wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam
                  met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit




                    Voor Hom sal al die nasies versamel word,
Hy sal die nasies van mekaar
        afskei soos die herder die skape van die bokke afskei . . .




Hy sal die skape aan Sy regterhand en die bokke aan Sy linkerhand sit . . .
Dan sal die Koning vir die wat aan Sy regterhand is, sê: Kom, julle geseëndes van my Vader . . .




    . . . beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af . . .
Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes . . .




         . . . in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele . . .
Wie dra jou straf
Wie dra jou straf

Más contenido relacionado

Más de meliscl

Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Más de meliscl (16)

Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Wie dra jou straf

  • 1. to copyright. Sonder bloedvergieting is daar geen vergifnis vir sonde nie . . .
  • 2. God is Heilig . . . Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom! - Openbaring 4:8(b)
  • 3. God is Regverdig . . . U troon, o God, is vir ewig & altyd, die septer van U Koningkryk is ‘n regverdige septer. U het geregtigheid lief & haat goddeloosheid Psalms 45:7-8(a)
  • 4. Omdat God Heilig is . . . Is enige oortreding van God se standaard, sonde. . . teen God self Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oe . . . Psalm 51: 6
  • 5. Die natuurlike uitwerking van sonde teen God, is dood, nie net fisiese dood nie, maar ewige dood! Want die loon van die sonde is die dood . . . Romeine 6:23
  • 6. Omdat God Regverdig is tref Hy ‘n duidelike onderskeid tussen die regverdige & die goddelose, tussen die wat God dien & die wat Hom nie dien nie . . Maleagi 4: 1 Want kyk, die dag kom, en dit brand soos ‘n oond. Dan sal al die vermeteles & almal wat goddeloosheid bedrywe, ‘n stoppel wees; en die dag wat kom sal hulle aan die brand steek, se die Here van die leerskare; sodat dit vir hulle geen Maar vir julle wat My Naam vrees, sal die son wortel of tak sal van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing oorlaat nie onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal . . . Maleagi 4: 2
  • 7. Exodus 34:6-7 Here, Here, barmha rtige & genadige God, lankmoedig & groot van goedertierenheid & trou; wat die goedertierenheid bewaar vir duisende, wat ongeregtigheid & oortreding & sonde vergewe, maar NOOIT ongestraf laat bly nie; wat die ongeregtigheid van die Vaders besoek aan die kinders & As ek my sondes voor God bely, Hy is getrou en Regverdig om my te aan die vergewe, maar geen sonde sal ooit ongestraf gelaat word nie . . . kindskinders, aan die derde & aan die vierde geslag. . .
  • 8. Alhoewel God barmhartig is, is Hy ook regverdig God bly getrou aan Sy verbond dat sonde strafbaar is met die dood. . . Die kruisdood van Jesus Christus toon beide die liefde & regverdigheid van God, deur Sy eie Seun nie te spaar nie, maar Hom oor te gee aan die bitter straf vir sonde sodat ek & jy deur die geloof ‘n kans tot ewige lewe het . . . Golgotha is die hoogste bewys van God se Liefde & Regverdigheid . . .
  • 9. Hy het geen gestalte of WAT BEHELS GOD SE STRAF heerlikheid gehad, dat ons Hom sou aansien nie, en geen voorkoms, dat ons Hom sou begeer nie. Hy was verag & deur die mense verlaat, ‘n Man van smarte & bekend met krankheid; ja, soos Een vir wie ‘n mens sy gelaat verberg; Hy was verag & ons het Hom nie geag nie. Nogtans het Hy ons krankhede op Hom geneem & ons smarte- die het Hy gedra; maar ons het Hom gehou vir Een wat geplaag, deur God geslaan & verdruk was. Maar Hy is ter willie van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring was op Hom; en deur Sy wonde het daar vir ons genesing gekom – Jesaja 53:2(b)-5
  • 10. Alhoewel die dood ‘n regverdige straf vir sonde teen die Skepper van die mens is, sien ons die liefdevolle vergewinsgesindheid van Ons Dierbare Here wanneer Hy in Esegiel 33:11 se: “ So waar as Ek leef” spreek die Here Here, gewis: “Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie, maar daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg & lewe . . .” “ Bekeer julle, bekeer julle van jul verkeerde wee! Waarom tog wil julle sterwe?” - Esegiel 33:11(b)
  • 11. Die keuse om lewe en dood is in jou eie hande . . . Aan die kruis op Golgotha word ‘n riet met ‘n asynlap in Christus se mond gesit . . . Soos ‘n Septer in die hand van ‘n Regverdige God . . .
  • 12. Hier kom die twee rowers weerskante van Jesus aan die kruis by ‘n T-aansluiting in hul lewens . . . Soos elke mens wat deur God die lewe gegee is . . . maak hul ‘n eie keuse om hul straf oor te gee aan die Seun van God deur te erken dat hul verlore is; of om self die straf vir hul oortredings teen God te dra . . .
  • 13. Jesus Christus sal die lewende en die dode oordeel by Sy verskyning . . . II Timotheus 4:1
  • 14. En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe
  • 15. Hebreers 10: 30 “ My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here . . . die Here sal Sy volk oordeel. Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.”
  • 16. Die verering van ander wesens as gode . . . Die smarte van hulle wat ‘n ander god met gawes vereer, sal menigvuldig wees; ek sal hulle drankoffers van bloed nie uitgiet en hulle name op my lippe nie neem nie – Psalms 16:4
  • 17.
  • 18. Wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit Voor Hom sal al die nasies versamel word,
  • 19. Hy sal die nasies van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei . . . Hy sal die skape aan Sy regterhand en die bokke aan Sy linkerhand sit . . .
  • 20. Dan sal die Koning vir die wat aan Sy regterhand is, sê: Kom, julle geseëndes van my Vader . . . . . . beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af . . .
  • 21. Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes . . . . . . in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele . . .